Lesson Transcript

Listen to the dialogue with the text on the screen.
Ek is regtig kwaad vir Susan!
Hoekom, sy het nie geweet jy gaan so groot skrik nie.
Ek weet, maar ek was die hele aand bang iets gaan gebeur!
Sy het net 'n grappie gemaak oor die ongeluk.
Ek weet, maar dit was nie 'n goeie idee gewees nie.
Ek weet jy is omgekrap, maar gaan praat met Susan.
Ek sal haar nou bel.
Now you'll hear the key vocabulary followed by the English translation.
grappie, 'joke'
ongeluk, 'accident'
bang, 'scared, afraid'
gebeur, 'to happen'
skrik, 'fright'
idee, 'idea'
omgekrap, 'upset'
kwaad, 'angry'
hele, 'whole'
bang, 'scared, afraid'
Finally let's review the dialogue again, see if you can understand more this time.
Ek is regtig kwaad vir Susan!
Hoekom, sy het nie geweet jy gaan so groot skrik nie.
Ek weet, maar ek was die hele aand bang iets gaan gebeur!
Sy het net 'n grappie gemaak oor die ongeluk.
Ek weet, maar dit was nie 'n goeie idee gewees nie.
Ek weet jy is omgekrap, maar gaan praat met Susan.
Ek sal haar nou bel.
This is the end of the lesson.

Comments

Hide