Dialogue

Vocabulary

Learn New Words FAST with this Lesson’s Vocab Review List

Get this lesson’s key vocab, their translations and pronunciations. Sign up for your Free Lifetime Account Now and get 7 Days of Premium Access including this feature.

Or sign up using Facebook
Already a Member?

Lesson Notes

Unlock In-Depth Explanations & Exclusive Takeaways with Printable Lesson Notes

Unlock Lesson Notes and Transcripts for every single lesson. Sign Up for a Free Lifetime Account and Get 7 Days of Premium Access.

Or sign up using Facebook
Already a Member?

Lesson Transcript

Jonty Rhodes is 'n voormalige krieketspeler wat beide Een-Dag Internasionale en Suid-Afrikaanse Toetskrieket formate gespeel het.
Hy was deel van Suid-Afrika se krieketspan van 1992 tot 2003.
Hy is erken vir sy behendigheid met hardloop terwyl hy kolf, alhoewel hy moontlik beter bekend is vir sy bekwaamheid in veldwerk, veral vanaf die agtertoe punt posisie, wat hy gewoonlik die meeste gespeel het.
Die ontstaan van Rhodes se loopbaan in die Suid-Afrikaanse Toetsspan was in 1992 in die Vriendskaptoer se eerste Toets, waarin Suid-Afrika meegeding het met Indië.
In daardie aanvanklike spel het hy een-en-veertig punte aangeteken in die eerste beurt en ses-en-twintig "nie uit" in die tweede beurt.
Hy het sy loopbaan afgesluit in die Toetsformaat van krieket met Suid-Afrika se 6 Augustus 2000 wedstryd teen Sri Lanka.
Rhodes het Een Dag Internasionale krieket gelyktydig met Toetskrieket gespeel en ook sy debuut gemaak in ODI (Een-Dag Internasionaal) krieket in 1992.
Sy eerste wedstryd was Suid-Afrika se openingswedstryd in Sydney, Australië in the 1992 Krieket Wêreldbeker.
Sy reputasie is verfris in die vyfde wedstryd van die Wêreldbeker, waarin Suid-Afrika gekonfronteer is deur Pakistan.
Rhodes se bekendheid kan teruggevoer word na wat die meeste krieket-aanhangers sal beskryf as een van die mees sensasionele speelbeurte van die 1992 Krieket Wêreldbeker.
n Baie bekende foto het die oomblik vasgevang toe Rhodes vollengte geduik het om Inzamam-ul-Haq uit te loop.
Daardie spesifieke speelbeurt word ook deur baie beskou as die bepalende oomblik van sy loopbaan.
Sui-Afrika het uiteindelik die wedstryd gewen.

Comments

Hide