Dialogue

Vocabulary

Learn New Words FAST with this Lesson’s Vocab Review List

Get this lesson’s key vocab, their translations and pronunciations. Sign up for your Free Lifetime Account Now and get 7 Days of Premium Access including this feature.

Or sign up using Facebook
Already a Member?

Lesson Notes

Unlock In-Depth Explanations & Exclusive Takeaways with Printable Lesson Notes

Unlock Lesson Notes and Transcripts for every single lesson. Sign Up for a Free Lifetime Account and Get 7 Days of Premium Access.

Or sign up using Facebook
Already a Member?

Lesson Transcript

Francois Pienaar is 'n afgetrede rugbyspeler van Suid-Afrika.
Hy het gespeel as 'n flank vir die Springbokke tussen 1993 en 1996.
In daardie drie jare het hy nege-en-twintig internasionale verskynings gewen as kaptein van die span.
Hy het internasionale sterstatus bereik nadat hy die Suid-Afrikaanse span gelei het na oorwinning in die Rugby Wêreldbeker in 1995.
Die volgende jaar het die Springbokke hom laat gaan en die Londen-gebaseerde Sarahhcens het hom opgeraap.
Pienaar het rugby gespeel op 'n belangrike tyd in Suid-Afrika se geskiedenis.
In 1993 toe hy by die Springbokke aangesluit het, was die nasie in 'n staat van verwarring, aangesien apartheid uit die saal gelig is deur onderhandelings tussen destydse President F.W. de Klerk en die anti-apartheidsbeweging gelei deur Nelson Mandela.
Een van die maniere waarop Mandela die gelykskakeling van die rasse bemiddel het, was deur rugby, want hy het die sport gesien as 'n manier om Suid-Afrikaners bymekaar te bring om op te kom vir hul nasionale span.
In die tyd was Mandela en de Klerk besig om Suid-Afrika weg te beweeg van gewettigde afsondering en in die rigting van demokrasie. Chester Williams was die enigste swart speler van die Springbokke.
Pienaar het egter sy beroemdheid gebruik om te eis vir die gelykskakeling van alle rasse in Suid-Afrika.
Hy het beklemtoon dat die span die hele land verteenwoordig het en nie net die wit minderheid nie.
In 1995 het Suid-Afrika opgetree as gasheer van die Rugby Unie Wêreldbeker-toernooi en die Springbokke was verafsku in daardie stadium.
Omdat hulle negende gekeurd was, is daar nie van hulle verwag om goed te doen in die beker nie en daar is nie van hulle verwag om die amptelike wenner, Australië, ooglopend te oorweldig as kampioen nie, maar hulle het uiteindelik Australië verslaan in die eerste rondte en het toe voortgegaan om al die ander spanne te verslaan en aanspraak gemaak op die kroon.

Comments

Hide