Dialogue

Vocabulary

Learn New Words FAST with this Lesson’s Vocab Review List

Get this lesson’s key vocab, their translations and pronunciations. Sign up for your Free Lifetime Account Now and get 7 Days of Premium Access including this feature.

Or sign up using Facebook
Already a Member?

Lesson Notes

Unlock In-Depth Explanations & Exclusive Takeaways with Printable Lesson Notes

Unlock Lesson Notes and Transcripts for every single lesson. Sign Up for a Free Lifetime Account and Get 7 Days of Premium Access.

Or sign up using Facebook
Already a Member?

Lesson Transcript

Ways of Dying is 'n roman geskryf deur Suid-Afrikaanse skrywer Zakes Mda.
Die hoofkarakter is Toloki, 'n verbygaande professionele rouklaer wat beweeg deur die plakkerskampe in 'n stad in Suid-Afrika.
Die rondreisende treurder kom 'n mengelmoes verskeidenheid van wreedhede teë.
Hy woon begrafnisse by in verskeie buurte en dra 'n verflenterde pak klere, skouermantel en 'n verslete keil om die families te troos wat geliefdes verloor het as gevolg van misdaad.
Die gebrek in die plakkerskampe is verbysterend, net soos die haat onder rasse na die einde van apartheid.
Soos hy deur die stad beweeg en die geweld bepeins wat algemeen is in die vervalle woonbuurte, ontmoet hy toevallig vir Noria, 'n vrou wat hy geken het toe hy nog 'n kind was.
Hy voer rou pligte uit by die begrafnis van haar seun op Kersdag en toe trek hulle saam in.
Hulle begin 'n romantiese verhouding, help om mekaar te genees en albei wat sê die ander een leer hom/haar die regte manier om te lewe.
Die roman is daarop gemik om Suid-Afrika op te bou na die einde van die apartheidsbewind.
Ways of Dying plaas geluk langs tragedie vir die doel om te ondersoek hoe die twee teenstellende emosies saamwerk wanneer mense die krisisse in hul lewens konfronteer.
Die gesag van die regering en die konflikte tussen die sosiale klasse is ook sleutel-temas regdeur die roman.
Ways of Dying het die M-Net Boekprys gewen vir Mda.
Die Suid-Afrikaanse TV netwerk M-Net deel die toekenning uit aan boeke wat geskryf is in een van die amptelike tale van Suid-Afrika.

Comments

Hide