Dialogue

Vocabulary

Learn New Words FAST with this Lesson’s Vocab Review List

Get this lesson’s key vocab, their translations and pronunciations. Sign up for your Free Lifetime Account Now and get 7 Days of Premium Access including this feature.

Or sign up using Facebook
Already a Member?

Lesson Notes

Unlock In-Depth Explanations & Exclusive Takeaways with Printable Lesson Notes

Unlock Lesson Notes and Transcripts for every single lesson. Sign Up for a Free Lifetime Account and Get 7 Days of Premium Access.

Or sign up using Facebook
Already a Member?

Lesson Transcript

Waiting for the Barbarians is 'n roman geskryf deur J.M. Coetzee.
Die verhaal word vertel uit die oogpunt van 'n landdros in 'n klein Suid-Afrikaanse grensdorpie wat geleë is aan die buiterand van "die Ryk." Die Ryk verklaar 'n noodtoestand en ontplooi 'n spesiale magte-groep genaamd die Derde Buro, as gevolg van gerugte dat die "barbare," soos die koloniste die inheemse volke genoem het, beplan het om die dorp aan te val.
Die Derde Buro waag dit in die gebied buitekant die dorp en vang 'n hele paar van hulle.
Gelei deur die verskriklike Kolonel Joll, vervoer die groep die gevangenes na die dorp en gesel hulle voordat 'n paar van hulle tereggestel word.
Hulle keer dan terug na die hoofstad om 'n groter militêre operasie te formuleer.
Ná hulle vertrek, begin die landdros omsien na 'n meisie wat die Derde Buro onbevoeg gelaat het en gedeeltelik blind.
Later trek hy oor die wildernis om haar terug te gee aan haar mense en op daardie gevaarlike reis, word hulle verhouding intiem.
Hy probeer haar oorreed om saam met hom terug te keer na die dorp toe, maar sy weier.
Die Derde Buro was reeds terug toe die landdros aankom in die dorp.
Hulle neem hom gevange omdat hy sy pos verlaat het en vir verbroedering met die vyand.
Uiteindelik ontsnap hy uit die tronk en vlug na die gebied buite die dorp waar hy aas vir kos.
Later keer die Derde Buro terug met meer gevangenes en martel hulle in die openbaar.
Die landdros probeer hulle keer, maar word self gevang en ook gemartel in die openbaar.
Met winter wat naderkom, verlaat die troepe die dorp te midde van die mislukking van hul veldtog teen die barbare en die oortuiging dat hulle binnekort die dorp sou binneval.
Die landdros bly en moedig die burgerlikes wat agtergebly het aan om voort te gaan en die barbare keer nie terug nie.

Comments

Hide