Vocabulary

Learn New Words FAST with this Lesson’s Vocab Review List

Get this lesson’s key vocab, their translations and pronunciations. Sign up for your Free Lifetime Account Now and get 7 Days of Premium Access including this feature.

Or sign up using Facebook
Already a Member?

Lesson Notes

Unlock In-Depth Explanations & Exclusive Takeaways with Printable Lesson Notes

Unlock Lesson Notes and Transcripts for every single lesson. Sign Up for a Free Lifetime Account and Get 7 Days of Premium Access.

Or sign up using Facebook
Already a Member?

Lesson Transcript

Hi everybody, my name is Ingrid.
Welcome to The 800 Core Afrikaans Words and Phrases video series!
This series will teach you the eight hundred most common words and phrases in Afrikaans.
Ok! Let's get started! First is…
1.
(NORMAL SPEED)
enkelbed
(NORMAL SPEED)
"single bed"
(NORMAL SPEED)
enkelbed
(SLOW)
enkelbed
(NORMAL SPEED)
"single bed"
(NORMAL SPEED)
Die kamer het 'n enkelbed gehad.
(NORMAL SPEED)
"The room came with a single bed."
(SLOW)
Die kamer het 'n enkelbed gehad.
2.
(NORMAL SPEED)
dubbelbed
(NORMAL SPEED)
"double bed"
(NORMAL SPEED)
dubbelbed
(SLOW)
dubbelbed
(NORMAL SPEED)
"double bed"
(NORMAL SPEED)
Die dubbelbed is baie ruim.
(NORMAL SPEED)
"The double bed is very spacious."
(SLOW)
Die dubbelbed is baie ruim.
3.
(NORMAL SPEED)
hotel
(NORMAL SPEED)
"hotel"
(NORMAL SPEED)
hotel
(SLOW)
hotel
(NORMAL SPEED)
"hotel"
(NORMAL SPEED)
Daar moet 'n oprit voor die hotel wees.
(NORMAL SPEED)
"There should be a driveway in front of the hotel."
(SLOW)
Daar moet 'n oprit voor die hotel wees.
4.
(NORMAL SPEED)
ontvangs
(NORMAL SPEED)
"front desk"
(NORMAL SPEED)
ontvangs
(SLOW)
ontvangs
(NORMAL SPEED)
"front desk"
(NORMAL SPEED)
Ons het by ontvangs ingeboek en uitgeboek.
(NORMAL SPEED)
"We checked in and out at the front desk."
(SLOW)
Ons het by ontvangs ingeboek en uitgeboek.
5.
(NORMAL SPEED)
Stille Oseaan
(NORMAL SPEED)
"Pacific Ocean"
(NORMAL SPEED)
Stille Oseaan
(SLOW)
Stille Oseaan
(NORMAL SPEED)
"Pacific Ocean"
(NORMAL SPEED)
Die Stille Oseaan is een van die wêreld se vyf oseane.
(NORMAL SPEED)
"The Pacific Ocean is one of the world's five oceans."
(SLOW)
Die Stille Oseaan is een van die wêreld se vyf oseane.
6.
(NORMAL SPEED)
Atlantiese Oseaan
(NORMAL SPEED)
"Atlantic Ocean"
(NORMAL SPEED)
Atlantiese Oseaan
(SLOW)
Atlantiese Oseaan
(NORMAL SPEED)
"Atlantic Ocean"
(NORMAL SPEED)
Die wêreld se grootste bergreeks is eintlik in die middel van die Atlantiese Oseaan.
(NORMAL SPEED)
"The world's largest mountain range is actually in the middle of the Atlantic Ocean."
(SLOW)
Die wêreld se grootste bergreeks is eintlik in die middel van die Atlantiese Oseaan.
7.
(NORMAL SPEED)
Indiese Oseaan
(NORMAL SPEED)
"Indian Ocean"
(NORMAL SPEED)
Indiese Oseaan
(SLOW)
Indiese Oseaan
(NORMAL SPEED)
"Indian Ocean"
(NORMAL SPEED)
Aan die ooste van Suid Afrika is die Indiese Oseaan, en aan die weste die Atlantiese Oseaan.
(NORMAL SPEED)
"To the east of South Africa is the Indian Ocean, and to the west the Atlantic Ocean."
(SLOW)
Aan die ooste van Suid Afrika is die Indiese Oseaan, en aan die weste die Atlantiese Oseaan.
8.
(NORMAL SPEED)
Australië
(NORMAL SPEED)
"Australia"
(NORMAL SPEED)
Australië
(SLOW)
Australië
(NORMAL SPEED)
"Australia"
(NORMAL SPEED)
Ek is van Australië.
(NORMAL SPEED)
"I come from Australia."
(SLOW)
Ek is van Australië.
9.
(NORMAL SPEED)
Antarktika
(NORMAL SPEED)
"Antarctica"
(NORMAL SPEED)
Antarktika
(SLOW)
Antarktika
(NORMAL SPEED)
"Antarctica"
(NORMAL SPEED)
Pikkewyne woon in Antarktika.
(NORMAL SPEED)
"Penguins live in Antarctica."
(SLOW)
Pikkewyne woon in Antarktika.
10.
(NORMAL SPEED)
Asië
(NORMAL SPEED)
"Asia"
(NORMAL SPEED)
Asië
(SLOW)
Asië
(NORMAL SPEED)
"Asia"
(NORMAL SPEED)
Asië is die grootste van die aarde se sewe kontinente.
(NORMAL SPEED)
"Asia is the largest of the Earth's seven continents."
(SLOW)
Asië is die grootste van die aarde se sewe kontinente.
11.
(NORMAL SPEED)
Afrika
(NORMAL SPEED)
"Africa"
(NORMAL SPEED)
Afrika
(SLOW)
Afrika
(NORMAL SPEED)
"Africa"
(NORMAL SPEED)
Ek sal dit afrond met 'n storie uit Afrika.
(NORMAL SPEED)
"I will round it off with a story from Africa."
(SLOW)
Ek sal dit afrond met 'n storie uit Afrika.
12.
(NORMAL SPEED)
Europa
(NORMAL SPEED)
"Europe"
(NORMAL SPEED)
Europa
(SLOW)
Europa
(NORMAL SPEED)
"Europe"
(NORMAL SPEED)
Ons gaan saam Europa toe.
(NORMAL SPEED)
"We are going together to Europe."
(SLOW)
Ons gaan saam Europa toe.
13.
(NORMAL SPEED)
Noord-Amerika
(NORMAL SPEED)
"North America"
(NORMAL SPEED)
Noord-Amerika
(SLOW)
Noord-Amerika
(NORMAL SPEED)
"North America"
(NORMAL SPEED)
Ek wil graag Noord-Amerika toe gaan.
(NORMAL SPEED)
"I'd like to go to North America."
(SLOW)
Ek wil graag Noord-Amerika toe gaan.
14.
(NORMAL SPEED)
Suid-Amerika
(NORMAL SPEED)
"South America"
(NORMAL SPEED)
Suid-Amerika
(SLOW)
Suid-Amerika
(NORMAL SPEED)
"South America"
(NORMAL SPEED)
Ek was nog nooit in Suid-Amerika nie.
(NORMAL SPEED)
"I have never been to South America."
(SLOW)
Ek was nog nooit in Suid-Amerika nie.
15.
(NORMAL SPEED)
indigo
(NORMAL SPEED)
"indigo"
(NORMAL SPEED)
indigo
(SLOW)
indigo
(NORMAL SPEED)
"indigo"
(NORMAL SPEED)
Indigo kry sy naam van die plant genaamd indigo.
(NORMAL SPEED)
"Indigo gets its name from the plant named indigo."
(SLOW)
Indigo kry sy naam van die plant genaamd indigo.
16.
(NORMAL SPEED)
perske
(NORMAL SPEED)
"peach"
(NORMAL SPEED)
perske
(SLOW)
perske
(NORMAL SPEED)
"peach"
(NORMAL SPEED)
Watse kleur meubels pas by perske mure?
(NORMAL SPEED)
"What color furniture goes with peach walls?"
(SLOW)
Watse kleur meubels pas by perske mure?
17.
(NORMAL SPEED)
donker
(NORMAL SPEED)
"dark"
(NORMAL SPEED)
donker
(SLOW)
donker
(NORMAL SPEED)
"dark"
(NORMAL SPEED)
Hy het regtig donker hare.
(NORMAL SPEED)
"He has really dark hair."
(SLOW)
Hy het regtig donker hare.
18.
(NORMAL SPEED)
irriterend
(NORMAL SPEED)
"annoying"
(NORMAL SPEED)
irriterend
(SLOW)
irriterend
(NORMAL SPEED)
"annoying"
(NORMAL SPEED)
My kleinsus het irriterend geraak nadat sy aangehou het om springmielies in my hare te gooi.
(NORMAL SPEED)
"My little sister got annoying after she kept throwing popcorn in my hair."
(SLOW)
My kleinsus het irriterend geraak nadat sy aangehou het om springmielies in my hare te gooi.
19.
(NORMAL SPEED)
bolyf
(NORMAL SPEED)
"torso"
(NORMAL SPEED)
bolyf
(SLOW)
bolyf
(NORMAL SPEED)
"torso"
(NORMAL SPEED)
Die bolyf is die boonste deel van die lyf wat aan die arms, bene, en kop heg.
(NORMAL SPEED)
"The torso is the upper part of the body, which attaches to the arms, legs, and head."
(SLOW)
Die bolyf is die boonste deel van die lyf wat aan die arms, bene, en kop heg.
20.
(NORMAL SPEED)
bors
(NORMAL SPEED)
"breast"
(NORMAL SPEED)
bors
(SLOW)
bors
(NORMAL SPEED)
"breast"
(NORMAL SPEED)
Borspyn kan 'n simptoom van kanker wees.
(NORMAL SPEED)
"Breast pain can be a symptom of cancer."
(SLOW)
Borspyn kan 'n simptoom van kanker wees.
Well done! In this lesson, you expanded your vocabulary and learned 20 new useful words.
See you next time!
Totsiens.

Comments

Hide