| Hi everybody, my name is Ingrid. |
| Welcome to The 800 Core Afrikaans Words and Phrases video series! |
| This series will teach you the eight hundred most common words and phrases in Afrikaans. |
| Ok! Let's get started! First is… |
| 1. |
| (NORMAL SPEED) |
| enkelbed |
| (NORMAL SPEED) |
| "single bed" |
| (NORMAL SPEED) |
| enkelbed |
| (SLOW) |
| enkelbed |
| (NORMAL SPEED) |
| "single bed" |
| (NORMAL SPEED) |
| Die kamer het 'n enkelbed gehad. |
| (NORMAL SPEED) |
| "The room came with a single bed." |
| (SLOW) |
| Die kamer het 'n enkelbed gehad. |
| 2. |
| (NORMAL SPEED) |
| dubbelbed |
| (NORMAL SPEED) |
| "double bed" |
| (NORMAL SPEED) |
| dubbelbed |
| (SLOW) |
| dubbelbed |
| (NORMAL SPEED) |
| "double bed" |
| (NORMAL SPEED) |
| Die dubbelbed is baie ruim. |
| (NORMAL SPEED) |
| "The double bed is very spacious." |
| (SLOW) |
| Die dubbelbed is baie ruim. |
| 3. |
| (NORMAL SPEED) |
| hotel |
| (NORMAL SPEED) |
| "hotel" |
| (NORMAL SPEED) |
| hotel |
| (SLOW) |
| hotel |
| (NORMAL SPEED) |
| "hotel" |
| (NORMAL SPEED) |
| Daar moet 'n oprit voor die hotel wees. |
| (NORMAL SPEED) |
| "There should be a driveway in front of the hotel." |
| (SLOW) |
| Daar moet 'n oprit voor die hotel wees. |
| 4. |
| (NORMAL SPEED) |
| ontvangs |
| (NORMAL SPEED) |
| "front desk" |
| (NORMAL SPEED) |
| ontvangs |
| (SLOW) |
| ontvangs |
| (NORMAL SPEED) |
| "front desk" |
| (NORMAL SPEED) |
| Ons het by ontvangs ingeboek en uitgeboek. |
| (NORMAL SPEED) |
| "We checked in and out at the front desk." |
| (SLOW) |
| Ons het by ontvangs ingeboek en uitgeboek. |
| 5. |
| (NORMAL SPEED) |
| Stille Oseaan |
| (NORMAL SPEED) |
| "Pacific Ocean" |
| (NORMAL SPEED) |
| Stille Oseaan |
| (SLOW) |
| Stille Oseaan |
| (NORMAL SPEED) |
| "Pacific Ocean" |
| (NORMAL SPEED) |
| Die Stille Oseaan is een van die wêreld se vyf oseane. |
| (NORMAL SPEED) |
| "The Pacific Ocean is one of the world's five oceans." |
| (SLOW) |
| Die Stille Oseaan is een van die wêreld se vyf oseane. |
| 6. |
| (NORMAL SPEED) |
| Atlantiese Oseaan |
| (NORMAL SPEED) |
| "Atlantic Ocean" |
| (NORMAL SPEED) |
| Atlantiese Oseaan |
| (SLOW) |
| Atlantiese Oseaan |
| (NORMAL SPEED) |
| "Atlantic Ocean" |
| (NORMAL SPEED) |
| Die wêreld se grootste bergreeks is eintlik in die middel van die Atlantiese Oseaan. |
| (NORMAL SPEED) |
| "The world's largest mountain range is actually in the middle of the Atlantic Ocean." |
| (SLOW) |
| Die wêreld se grootste bergreeks is eintlik in die middel van die Atlantiese Oseaan. |
| 7. |
| (NORMAL SPEED) |
| Indiese Oseaan |
| (NORMAL SPEED) |
| "Indian Ocean" |
| (NORMAL SPEED) |
| Indiese Oseaan |
| (SLOW) |
| Indiese Oseaan |
| (NORMAL SPEED) |
| "Indian Ocean" |
| (NORMAL SPEED) |
| Aan die ooste van Suid Afrika is die Indiese Oseaan, en aan die weste die Atlantiese Oseaan. |
| (NORMAL SPEED) |
| "To the east of South Africa is the Indian Ocean, and to the west the Atlantic Ocean." |
| (SLOW) |
| Aan die ooste van Suid Afrika is die Indiese Oseaan, en aan die weste die Atlantiese Oseaan. |
| 8. |
| (NORMAL SPEED) |
| Australië |
| (NORMAL SPEED) |
| "Australia" |
| (NORMAL SPEED) |
| Australië |
| (SLOW) |
| Australië |
| (NORMAL SPEED) |
| "Australia" |
| (NORMAL SPEED) |
| Ek is van Australië. |
| (NORMAL SPEED) |
| "I come from Australia." |
| (SLOW) |
| Ek is van Australië. |
| 9. |
| (NORMAL SPEED) |
| Antarktika |
| (NORMAL SPEED) |
| "Antarctica" |
| (NORMAL SPEED) |
| Antarktika |
| (SLOW) |
| Antarktika |
| (NORMAL SPEED) |
| "Antarctica" |
| (NORMAL SPEED) |
| Pikkewyne woon in Antarktika. |
| (NORMAL SPEED) |
| "Penguins live in Antarctica." |
| (SLOW) |
| Pikkewyne woon in Antarktika. |
| 10. |
| (NORMAL SPEED) |
| Asië |
| (NORMAL SPEED) |
| "Asia" |
| (NORMAL SPEED) |
| Asië |
| (SLOW) |
| Asië |
| (NORMAL SPEED) |
| "Asia" |
| (NORMAL SPEED) |
| Asië is die grootste van die aarde se sewe kontinente. |
| (NORMAL SPEED) |
| "Asia is the largest of the Earth's seven continents." |
| (SLOW) |
| Asië is die grootste van die aarde se sewe kontinente. |
| 11. |
| (NORMAL SPEED) |
| Afrika |
| (NORMAL SPEED) |
| "Africa" |
| (NORMAL SPEED) |
| Afrika |
| (SLOW) |
| Afrika |
| (NORMAL SPEED) |
| "Africa" |
| (NORMAL SPEED) |
| Ek sal dit afrond met 'n storie uit Afrika. |
| (NORMAL SPEED) |
| "I will round it off with a story from Africa." |
| (SLOW) |
| Ek sal dit afrond met 'n storie uit Afrika. |
| 12. |
| (NORMAL SPEED) |
| Europa |
| (NORMAL SPEED) |
| "Europe" |
| (NORMAL SPEED) |
| Europa |
| (SLOW) |
| Europa |
| (NORMAL SPEED) |
| "Europe" |
| (NORMAL SPEED) |
| Ons gaan saam Europa toe. |
| (NORMAL SPEED) |
| "We are going together to Europe." |
| (SLOW) |
| Ons gaan saam Europa toe. |
| 13. |
| (NORMAL SPEED) |
| Noord-Amerika |
| (NORMAL SPEED) |
| "North America" |
| (NORMAL SPEED) |
| Noord-Amerika |
| (SLOW) |
| Noord-Amerika |
| (NORMAL SPEED) |
| "North America" |
| (NORMAL SPEED) |
| Ek wil graag Noord-Amerika toe gaan. |
| (NORMAL SPEED) |
| "I'd like to go to North America." |
| (SLOW) |
| Ek wil graag Noord-Amerika toe gaan. |
| 14. |
| (NORMAL SPEED) |
| Suid-Amerika |
| (NORMAL SPEED) |
| "South America" |
| (NORMAL SPEED) |
| Suid-Amerika |
| (SLOW) |
| Suid-Amerika |
| (NORMAL SPEED) |
| "South America" |
| (NORMAL SPEED) |
| Ek was nog nooit in Suid-Amerika nie. |
| (NORMAL SPEED) |
| "I have never been to South America." |
| (SLOW) |
| Ek was nog nooit in Suid-Amerika nie. |
| 15. |
| (NORMAL SPEED) |
| indigo |
| (NORMAL SPEED) |
| "indigo" |
| (NORMAL SPEED) |
| indigo |
| (SLOW) |
| indigo |
| (NORMAL SPEED) |
| "indigo" |
| (NORMAL SPEED) |
| Indigo kry sy naam van die plant genaamd indigo. |
| (NORMAL SPEED) |
| "Indigo gets its name from the plant named indigo." |
| (SLOW) |
| Indigo kry sy naam van die plant genaamd indigo. |
| 16. |
| (NORMAL SPEED) |
| perske |
| (NORMAL SPEED) |
| "peach" |
| (NORMAL SPEED) |
| perske |
| (SLOW) |
| perske |
| (NORMAL SPEED) |
| "peach" |
| (NORMAL SPEED) |
| Watse kleur meubels pas by perske mure? |
| (NORMAL SPEED) |
| "What color furniture goes with peach walls?" |
| (SLOW) |
| Watse kleur meubels pas by perske mure? |
| 17. |
| (NORMAL SPEED) |
| donker |
| (NORMAL SPEED) |
| "dark" |
| (NORMAL SPEED) |
| donker |
| (SLOW) |
| donker |
| (NORMAL SPEED) |
| "dark" |
| (NORMAL SPEED) |
| Hy het regtig donker hare. |
| (NORMAL SPEED) |
| "He has really dark hair." |
| (SLOW) |
| Hy het regtig donker hare. |
| 18. |
| (NORMAL SPEED) |
| irriterend |
| (NORMAL SPEED) |
| "annoying" |
| (NORMAL SPEED) |
| irriterend |
| (SLOW) |
| irriterend |
| (NORMAL SPEED) |
| "annoying" |
| (NORMAL SPEED) |
| My kleinsus het irriterend geraak nadat sy aangehou het om springmielies in my hare te gooi. |
| (NORMAL SPEED) |
| "My little sister got annoying after she kept throwing popcorn in my hair." |
| (SLOW) |
| My kleinsus het irriterend geraak nadat sy aangehou het om springmielies in my hare te gooi. |
| 19. |
| (NORMAL SPEED) |
| bolyf |
| (NORMAL SPEED) |
| "torso" |
| (NORMAL SPEED) |
| bolyf |
| (SLOW) |
| bolyf |
| (NORMAL SPEED) |
| "torso" |
| (NORMAL SPEED) |
| Die bolyf is die boonste deel van die lyf wat aan die arms, bene, en kop heg. |
| (NORMAL SPEED) |
| "The torso is the upper part of the body, which attaches to the arms, legs, and head." |
| (SLOW) |
| Die bolyf is die boonste deel van die lyf wat aan die arms, bene, en kop heg. |
| 20. |
| (NORMAL SPEED) |
| bors |
| (NORMAL SPEED) |
| "breast" |
| (NORMAL SPEED) |
| bors |
| (SLOW) |
| bors |
| (NORMAL SPEED) |
| "breast" |
| (NORMAL SPEED) |
| Borspyn kan 'n simptoom van kanker wees. |
| (NORMAL SPEED) |
| "Breast pain can be a symptom of cancer." |
| (SLOW) |
| Borspyn kan 'n simptoom van kanker wees. |
| Well done! In this lesson, you expanded your vocabulary and learned 20 new useful words. |
| See you next time! |
| Totsiens. |
Comments
Hide