Vocabulary

Learn New Words FAST with this Lesson’s Vocab Review List

Get this lesson’s key vocab, their translations and pronunciations. Sign up for your Free Lifetime Account Now and get 7 Days of Premium Access including this feature.

Or sign up using Facebook
Already a Member?

Lesson Notes

Unlock In-Depth Explanations & Exclusive Takeaways with Printable Lesson Notes

Unlock Lesson Notes and Transcripts for every single lesson. Sign Up for a Free Lifetime Account and Get 7 Days of Premium Access.

Or sign up using Facebook
Already a Member?

Lesson Transcript

Hi everybody, my name is Ingrid.
Welcome to The 800 Core Afrikaans Words and Phrases video series!
This series will teach you the eight hundred most common words and phrases in Afrikaans.
Ok! Let's get started! First is…
1.
(NORMAL SPEED)
breek
(NORMAL SPEED)
"break"
(NORMAL SPEED)
breek
(SLOW)
breek
(NORMAL SPEED)
"break"
(NORMAL SPEED)
Ek het een van my borde gebreek terwyl ek die skottelgoed gewas het.
(NORMAL SPEED)
"I broke one of my plates while washing the dishes."
(SLOW)
Ek het een van my borde gebreek terwyl ek die skottelgoed gewas het.
2.
(NORMAL SPEED)
sny
(NORMAL SPEED)
"cut"
(NORMAL SPEED)
sny
(SLOW)
sny
(NORMAL SPEED)
"cut"
(NORMAL SPEED)
Die seun het geval en het 'n diep sny op sy been.
(NORMAL SPEED)
"The boy fell and has a deep cut on his leg."
(SLOW)
Die seun het geval en het 'n diep sny op sy been.
3.
(NORMAL SPEED)
verstuit
(NORMAL SPEED)
"sprain"
(NORMAL SPEED)
verstuit
(SLOW)
verstuit
(NORMAL SPEED)
"sprain"
(NORMAL SPEED)
Die atleet het sy enkel verstuit.
(NORMAL SPEED)
"The athlete sprained his ankle."
(SLOW)
Die atleet het sy enkel verstuit.
4.
(NORMAL SPEED)
mikrogolfoond
(NORMAL SPEED)
"microwave oven"
(NORMAL SPEED)
mikrogolfoond
(SLOW)
mikrogolfoond
(NORMAL SPEED)
"microwave oven"
(NORMAL SPEED)
Die mees gerieflike kombuistoestel is die mikrogolfoond.
(NORMAL SPEED)
"The most convenient kitchen appliance is the microwave oven."
(SLOW)
Die mees gerieflike kombuistoestel is die mikrogolfoond.
5.
(NORMAL SPEED)
yskas
(NORMAL SPEED)
"refrigerator"
(NORMAL SPEED)
yskas
(SLOW)
yskas
(NORMAL SPEED)
"refrigerator"
(NORMAL SPEED)
Die yskas is vol kos vir die vakansie.
(NORMAL SPEED)
"The refrigerator is full of food for the holiday."
(SLOW)
Die yskas is vol kos vir die vakansie.
6.
(NORMAL SPEED)
stofsuier
(NORMAL SPEED)
"vacuum cleaner"
(NORMAL SPEED)
stofsuier
(SLOW)
stofsuier
(NORMAL SPEED)
"vacuum cleaner"
(NORMAL SPEED)
Hierdie stofsuier is baie stil.
(NORMAL SPEED)
"This vacuum cleaner is very quiet."
(SLOW)
Hierdie stofsuier is baie stil.
7.
(NORMAL SPEED)
sweet
(NORMAL SPEED)
"sweat"
(NORMAL SPEED)
sweet
(SLOW)
sweet
(NORMAL SPEED)
"sweat"
(NORMAL SPEED)
As jy 'n frokkie dra sal dit verhoed dat jy deur jou hemp sweet.
(NORMAL SPEED)
"Wearing an undershirt will help you avoid sweating through your shirt."
(SLOW)
As jy 'n frokkie dra sal dit verhoed dat jy deur jou hemp sweet.
8.
(NORMAL SPEED)
inboek
(NORMAL SPEED)
"check in"
(NORMAL SPEED)
inboek
(SLOW)
inboek
(NORMAL SPEED)
"check in"
(NORMAL SPEED)
Hoe laat kan ons inboek?
(NORMAL SPEED)
"What time is check in?"
(SLOW)
Hoe laat kan ons inboek?
9.
(NORMAL SPEED)
kamer nommer
(NORMAL SPEED)
"room number"
(NORMAL SPEED)
kamer nommer
(SLOW)
kamer nommer
(NORMAL SPEED)
"room number"
(NORMAL SPEED)
Jou kamer nommer is 514.
(NORMAL SPEED)
"Your room number is 514."
(SLOW)
Jou kamer nommer is 514.
10.
(NORMAL SPEED)
kamer sleutel
(NORMAL SPEED)
"room key"
(NORMAL SPEED)
kamer sleutel
(SLOW)
kamer sleutel
(NORMAL SPEED)
"room key"
(NORMAL SPEED)
Moenie jou kamer sleutel verloor nie!
(NORMAL SPEED)
"Don't lose your room key!"
(SLOW)
Moenie jou kamer sleutel verloor nie!
11.
(NORMAL SPEED)
wakker word oproep
(NORMAL SPEED)
"wake-up call"
(NORMAL SPEED)
wakker word oproep
(SLOW)
wakker word oproep
(NORMAL SPEED)
"wake-up call"
(NORMAL SPEED)
Hello, ek wil 'n wakker word oproep hê kwart voor ses in die môre.
(NORMAL SPEED)
"Hi, I'd like a wake-up call at fifteen minutes to six in the morning."
(SLOW)
Hello, ek wil 'n wakker word oproep hê kwart voor ses in die môre.
12.
(NORMAL SPEED)
uitboek
(NORMAL SPEED)
"check out"
(NORMAL SPEED)
uitboek
(SLOW)
uitboek
(NORMAL SPEED)
"check out"
(NORMAL SPEED)
Boek asseblief uit voor 10 VM.
(NORMAL SPEED)
"Please check out before 10 AM."
(SLOW)
Boek asseblief uit voor 10 VM.
13.
(NORMAL SPEED)
ligte
(NORMAL SPEED)
"light"
(NORMAL SPEED)
ligte
(SLOW)
ligte
(NORMAL SPEED)
"light"
(NORMAL SPEED)
Ligte kleure pas jou regtig goed.
(NORMAL SPEED)
"Light colors really suit you well."
(SLOW)
Ligte kleure pas jou regtig goed.
14.
(NORMAL SPEED)
goud
(NORMAL SPEED)
"gold"
(NORMAL SPEED)
goud
(SLOW)
goud
(NORMAL SPEED)
"gold"
(NORMAL SPEED)
Sy dra goue oogskadu.
(NORMAL SPEED)
"She wears gold eyeshadow."
(SLOW)
Sy dra goue oogskadu.
15.
(NORMAL SPEED)
pienk
(NORMAL SPEED)
"pink"
(NORMAL SPEED)
pienk
(SLOW)
pienk
(NORMAL SPEED)
"pink"
(NORMAL SPEED)
Hierdie is 'n pienk seeskulp.
(NORMAL SPEED)
"This is a pink seashell. "
(SLOW)
Hierdie is 'n pienk seeskulp.
16.
(NORMAL SPEED)
silwer
(NORMAL SPEED)
"silver"
(NORMAL SPEED)
silwer
(SLOW)
silwer
(NORMAL SPEED)
"silver"
(NORMAL SPEED)
Ek dink silwer lyk beter aan jou.
(NORMAL SPEED)
"I think silver looks better on you."
(SLOW)
Ek dink silwer lyk beter aan jou.
17.
(NORMAL SPEED)
beige
(NORMAL SPEED)
"beige"
(NORMAL SPEED)
beige
(SLOW)
beige
(NORMAL SPEED)
"beige"
(NORMAL SPEED)
Beige is 'n vaal room kleur met 'n geel skeinsel.
(NORMAL SPEED)
"Beige is a pale cream color with a yellowish tint."
(SLOW)
Beige is 'n vaal room kleur met 'n geel skeinsel.
18.
(NORMAL SPEED)
framboos
(NORMAL SPEED)
"raspberry"
(NORMAL SPEED)
framboos
(SLOW)
framboos
(NORMAL SPEED)
"raspberry"
(NORMAL SPEED)
Ek hou van die framboos en bloubessie roomys.
(NORMAL SPEED)
"I adore the raspberry and blueberry ice cream."
(SLOW)
Ek hou van die framboos en bloubessie roomys.
19.
(NORMAL SPEED)
hoes
(NORMAL SPEED)
"cough"
(NORMAL SPEED)
hoes
(SLOW)
hoes
(NORMAL SPEED)
"cough"
(NORMAL SPEED)
Dit was die ergste hoes ooit.
(NORMAL SPEED)
"That was the worst cough ever."
(SLOW)
Dit was die ergste hoes ooit.
20.
(NORMAL SPEED)
knoffel
(NORMAL SPEED)
"garlic"
(NORMAL SPEED)
knoffel
(SLOW)
knoffel
(NORMAL SPEED)
"garlic"
(NORMAL SPEED)
Kaas en knoffel is altyd lekker op 'n pizza.
(NORMAL SPEED)
"Cheese and garlic are always good on pizza."
(SLOW)
Kaas en knoffel is altyd lekker op 'n pizza.
Well done! In this lesson, you expanded your vocabulary and learned 20 new useful words.
See you next time!
Totsiens.

Comments

Hide