Vocabulary

Learn New Words FAST with this Lesson’s Vocab Review List

Get this lesson’s key vocab, their translations and pronunciations. Sign up for your Free Lifetime Account Now and get 7 Days of Premium Access including this feature.

Or sign up using Facebook
Already a Member?

Lesson Notes

Unlock In-Depth Explanations & Exclusive Takeaways with Printable Lesson Notes

Unlock Lesson Notes and Transcripts for every single lesson. Sign Up for a Free Lifetime Account and Get 7 Days of Premium Access.

Or sign up using Facebook
Already a Member?

Lesson Transcript

In this video, you'll learn 20 of the most common words and phrases in Afrikaans.
Hi everybody, my name is Ingrid.
Welcome to The 800 Core Afrikaans Words and Phrases video series!
This series will teach you the eight hundred most common words and phrases in Afrikaans.
Ok! Let's get started! First is…
1.
(NORMAL SPEED)
vloed
(NORMAL SPEED)
"flood"
(NORMAL SPEED)
vloed
(SLOW)
vloed
(NORMAL SPEED)
"flood"
(NORMAL SPEED)
Die jeep stoot deur die vloed.
(NORMAL SPEED)
"The jeep is pushing through the flood."
(SLOW)
Die jeep stoot deur die vloed.
2.
(NORMAL SPEED)
tifoon
(NORMAL SPEED)
"typhoon"
(NORMAL SPEED)
tifoon
(SLOW)
tifoon
(NORMAL SPEED)
"typhoon"
(NORMAL SPEED)
Die tifoon het getref.
(NORMAL SPEED)
"The typhoon has hit."
(SLOW)
Die tifoon het getref.
3.
(NORMAL SPEED)
orkaan
(NORMAL SPEED)
"hurricane"
(NORMAL SPEED)
orkaan
(SLOW)
orkaan
(NORMAL SPEED)
"hurricane"
(NORMAL SPEED)
Die orkaan waai in van die see af.
(NORMAL SPEED)
"The hurricane is blowing in from the sea."
(SLOW)
Die orkaan waai in van die see af.
4.
(NORMAL SPEED)
tornado
(NORMAL SPEED)
"tornado"
(NORMAL SPEED)
tornado
(SLOW)
tornado
(NORMAL SPEED)
"tornado"
(NORMAL SPEED)
Die tornado kronkel oor die veld.
(NORMAL SPEED)
"The tornado is twisting across the prairie."
(SLOW)
Die tornado kronkel oor die veld.
5.
(NORMAL SPEED)
droogte
(NORMAL SPEED)
"drought"
(NORMAL SPEED)
droogte
(SLOW)
droogte
(NORMAL SPEED)
"drought"
(NORMAL SPEED)
Baie mense in die Wes-Kaap sukkel as gevolg van die droogte.
(NORMAL SPEED)
"Many people in the Western Cape are struggling due to the drought."
(SLOW)
Baie mense in die Wes-Kaap sukkel as gevolg van die droogte.
6.
(NORMAL SPEED)
Islam
(NORMAL SPEED)
"Islam"
(NORMAL SPEED)
Islam
(SLOW)
Islam
(NORMAL SPEED)
"Islam"
(NORMAL SPEED)
Die Islam geloof was deur die profeet Muhammad gestig.
(NORMAL SPEED)
"Islam was founded by the prophet Muhammad."
(SLOW)
Die Islam geloof was deur die profeet Muhammad gestig.
7.
(NORMAL SPEED)
Protestantisme
(NORMAL SPEED)
"Protestantism"
(NORMAL SPEED)
Protestantisme
(SLOW)
Protestantisme
(NORMAL SPEED)
"Protestantism"
(NORMAL SPEED)
Protestantisme was gevorm as 'n afbreek van die Rooms-Katolieke kerk.
(NORMAL SPEED)
"Protestantism formed as a break from the Roman Catholic Church."
(SLOW)
Protestantisme was gevorm as 'n afbreek van die Rooms-Katolieke kerk.
8.
(NORMAL SPEED)
Katolisisme
(NORMAL SPEED)
"Catholicism"
(NORMAL SPEED)
Katolisisme
(SLOW)
Katolisisme
(NORMAL SPEED)
"Catholicism"
(NORMAL SPEED)
Katolisisme is die geloof van dié wat die leierskap van die Pous aanvaar.
(NORMAL SPEED)
"Catholicism is the religion of those who accept the leadership of the Pope."
(SLOW)
Katolisisme is die geloof van dié wat die leierskap van die Pous aanvaar.
9.
(NORMAL SPEED)
Hindoeïsme
(NORMAL SPEED)
"Hinduism"
(NORMAL SPEED)
Hindoeïsme
(SLOW)
Hindoeïsme
(NORMAL SPEED)
"Hinduism"
(NORMAL SPEED)
Hindoeïsme, van Indië, behels die geloof in reïnkarnasie en baie gode.
(NORMAL SPEED)
"Hinduism, from India, involves the belief in reincarnation and many gods."
(SLOW)
Hindoeïsme, van Indië, behels die geloof in reïnkarnasie en baie gode.
10.
(NORMAL SPEED)
Boeddhisme
(NORMAL SPEED)
"Buddhism"
(NORMAL SPEED)
Boeddhisme
(SLOW)
Boeddhisme
(NORMAL SPEED)
"Buddhism"
(NORMAL SPEED)
Boeddhisme is gebasseer op die leerstellings van die Buddha, die verligte.
(NORMAL SPEED)
"Buddhism is based on the teachings of the Buddha, the enlightened one."
(SLOW)
Boeddhisme is gebasseer op die leerstellings van die Buddha, die verligte.
11.
(NORMAL SPEED)
enkel
(NORMAL SPEED)
"ankle"
(NORMAL SPEED)
enkel
(SLOW)
enkel
(NORMAL SPEED)
"ankle"
(NORMAL SPEED)
Die atleet het sy enkel geswik.
(NORMAL SPEED)
"The athlete sprained his ankle."
(SLOW)
Die atleet het sy enkel geswik.
12.
(NORMAL SPEED)
elmboog
(NORMAL SPEED)
"elbow"
(NORMAL SPEED)
elmboog
(SLOW)
elmboog
(NORMAL SPEED)
"elbow"
(NORMAL SPEED)
Die arm buig net een keer by die elmboog.
(NORMAL SPEED)
"The arm only bends one way at the elbow."
(SLOW)
Die arm buig net een keer by die elmboog.
13.
(NORMAL SPEED)
gewrig
(NORMAL SPEED)
"wrist"
(NORMAL SPEED)
gewrig
(SLOW)
gewrig
(NORMAL SPEED)
"wrist"
(NORMAL SPEED)
Die mees gewone plekke om die pols te vat is die nek en die gewrig.
(NORMAL SPEED)
"The most common places to take a pulse are the neck and wrist. "
(SLOW)
Die mees gewone plekke om die pols te vat is die nek en die gewrig.
14.
(NORMAL SPEED)
knieg
(NORMAL SPEED)
"knee"
(NORMAL SPEED)
knieg
(SLOW)
knieg
(NORMAL SPEED)
"knee"
(NORMAL SPEED)
Ek speel met die baba op my knieg.
(NORMAL SPEED)
"I played with the baby on my knee."
(SLOW)
Ek speel met die baba op my knieg.
15.
(NORMAL SPEED)
vel
(NORMAL SPEED)
"skin"
(NORMAL SPEED)
vel
(SLOW)
vel
(NORMAL SPEED)
"skin"
(NORMAL SPEED)
My vel jeuk.
(NORMAL SPEED)
"My skin itches."
(SLOW)
My vel jeuk.
16.
(NORMAL SPEED)
skeer
(NORMAL SPEED)
"shave"
(NORMAL SPEED)
skeer
(SLOW)
skeer
(NORMAL SPEED)
"shave"
(NORMAL SPEED)
Hy het nie geskeer vir 'n paar weke nie.
(NORMAL SPEED)
"He did not shave for several weeks."
(SLOW)
Hy het nie geskeer vir 'n paar weke nie.
17.
(NORMAL SPEED)
Sjef
(NORMAL SPEED)
"chef"
(NORMAL SPEED)
Sjef
(SLOW)
Sjef
(NORMAL SPEED)
"chef"
(NORMAL SPEED)
Die sjef het die gesogte Michelin ster ontvang vir sy nuwe restaurant in Hong Kong.
(NORMAL SPEED)
"The chef received the prestigious Michelin star for his new restaurant in Hong Kong."
(SLOW)
Die sjef het die gesogte Michelin ster ontvang vir sy nuwe restaurant in Hong Kong.
18.
(NORMAL SPEED)
nie-rokers
(NORMAL SPEED)
"non-smoking"
(NORMAL SPEED)
nie-rokers
(SLOW)
nie-rokers
(NORMAL SPEED)
"non-smoking"
(NORMAL SPEED)
Kan jy my 'n nie-rokerskamer kry?
(NORMAL SPEED)
"Could you find me a non-smoking room?"
(SLOW)
Kan jy my 'n nie-rokerskamer kry?
19.
(NORMAL SPEED)
rook
(NORMAL SPEED)
"smoking"
(NORMAL SPEED)
rook
(SLOW)
rook
(NORMAL SPEED)
"smoking"
(NORMAL SPEED)
Daar is 'n aparte stoep vir rook aan die restaurant geheg.
(NORMAL SPEED)
"There is a separate patio for smoking attached to the restaurant."
(SLOW)
Daar is 'n aparte stoep vir rook aan die restaurant geheg.
20.
(NORMAL SPEED)
bloed
(NORMAL SPEED)
"blood"
(NORMAL SPEED)
bloed
(SLOW)
bloed
(NORMAL SPEED)
"blood"
(NORMAL SPEED)
Hy hou glad nie van bloed nie.
(NORMAL SPEED)
"He cannot bear to see blood."
(SLOW)
Hy hou glad nie van bloed nie.
Well done! In this lesson, you expanded your vocabulary and learned 20 new useful words.
See you next time!
Totsiens.

Comments

Hide