| In this video, you'll learn 20 of the most common words and phrases in Afrikaans. |
| Hi everybody, my name is Ingrid. |
| Welcome to The 800 Core Afrikaans Words and Phrases video series! |
| This series will teach you the eight hundred most common words and phrases in Afrikaans. |
| Ok! Let's get started! First is… |
| 1. |
| (NORMAL SPEED) |
| huiseienaar |
| (NORMAL SPEED) |
| "landlord" |
| (NORMAL SPEED) |
| huiseienaar |
| (SLOW) |
| huiseienaar |
| (NORMAL SPEED) |
| "landlord" |
| (NORMAL SPEED) |
| My broer se huiseienaar wil nie die tjek aanvaar nie. |
| (NORMAL SPEED) |
| "My brother's landlord will not accept a check." |
| (SLOW) |
| My broer se huiseienaar wil nie die tjek aanvaar nie. |
| 2. |
| (NORMAL SPEED) |
| koshuis |
| (NORMAL SPEED) |
| "dormitory" |
| (NORMAL SPEED) |
| koshuis |
| (SLOW) |
| koshuis |
| (NORMAL SPEED) |
| "dormitory" |
| (NORMAL SPEED) |
| Ek het in die koshuis gebly vir vier jaar. |
| (NORMAL SPEED) |
| "I lived in the dormitory for four years of college." |
| (SLOW) |
| Ek het in die koshuis gebly vir vier jaar. |
| 3. |
| (NORMAL SPEED) |
| woonstelle |
| (NORMAL SPEED) |
| "apartment" |
| (NORMAL SPEED) |
| woonstelle |
| (SLOW) |
| woonstelle |
| (NORMAL SPEED) |
| "apartment" |
| (NORMAL SPEED) |
| Daar is 24 woonstelle in die woonstelblok. |
| (NORMAL SPEED) |
| "There are 24 apartments in this apartment building." |
| (SLOW) |
| Daar is 24 woonstelle in die woonstelblok. |
| 4. |
| (NORMAL SPEED) |
| stad |
| (NORMAL SPEED) |
| "city" |
| (NORMAL SPEED) |
| stad |
| (SLOW) |
| stad |
| (NORMAL SPEED) |
| "city" |
| (NORMAL SPEED) |
| Die stad is pragtig. |
| (NORMAL SPEED) |
| "This city is beautiful." |
| (SLOW) |
| Die stad is pragtig. |
| 5. |
| (NORMAL SPEED) |
| plaas |
| (NORMAL SPEED) |
| "farm" |
| (NORMAL SPEED) |
| plaas |
| (SLOW) |
| plaas |
| (NORMAL SPEED) |
| "farm" |
| (NORMAL SPEED) |
| Die bokke speel op die plaas. |
| (NORMAL SPEED) |
| "The goats are playing on the farm." |
| (SLOW) |
| Die bokke speel op die plaas. |
| 6. |
| (NORMAL SPEED) |
| tsunami |
| (NORMAL SPEED) |
| "tsunami" |
| (NORMAL SPEED) |
| tsunami |
| (SLOW) |
| tsunami |
| (NORMAL SPEED) |
| "tsunami" |
| (NORMAL SPEED) |
| Die tsunami het die stad getref. |
| (NORMAL SPEED) |
| "The tsunami hit the city." |
| (SLOW) |
| Die tsunami het die stad getref. |
| 7. |
| (NORMAL SPEED) |
| stortvloed |
| (NORMAL SPEED) |
| "avalanche" |
| (NORMAL SPEED) |
| stortvloed |
| (SLOW) |
| stortvloed |
| (NORMAL SPEED) |
| "avalanche" |
| (NORMAL SPEED) |
| Die stortvloed het die ski-oord vernietig, maar gelukkig het niemand seergekry nie. |
| (NORMAL SPEED) |
| "The avalanche destroyed the ski resort, but luckily, nobody was hurt." |
| (SLOW) |
| Die stortvloed het die ski-oord vernietig, maar gelukkig het niemand seergekry nie. |
| 8. |
| (NORMAL SPEED) |
| vuur |
| (NORMAL SPEED) |
| "fire" |
| (NORMAL SPEED) |
| vuur |
| (SLOW) |
| vuur |
| (NORMAL SPEED) |
| "fire" |
| (NORMAL SPEED) |
| [Jy moet versigtig werk met vuur. |
| (NORMAL SPEED) |
| "You should work carefully with fire." |
| (SLOW) |
| [Jy moet versigtig werk met vuur. |
| 9. |
| (NORMAL SPEED) |
| aardbewing |
| (NORMAL SPEED) |
| "earthquake" |
| (NORMAL SPEED) |
| aardbewing |
| (SLOW) |
| aardbewing |
| (NORMAL SPEED) |
| "earthquake" |
| (NORMAL SPEED) |
| Die aardbewing skud die grond. |
| (NORMAL SPEED) |
| "The earthquake is shaking the ground." |
| (SLOW) |
| Die aardbewing skud die grond. |
| 10. |
| (NORMAL SPEED) |
| stofstorm |
| (NORMAL SPEED) |
| "sandstorm" |
| (NORMAL SPEED) |
| stofstorm |
| (SLOW) |
| stofstorm |
| (NORMAL SPEED) |
| "sandstorm" |
| (NORMAL SPEED) |
| Die stofstorm het begin. |
| (NORMAL SPEED) |
| "The sandstorm has touched down." |
| (SLOW) |
| Die stofstorm het begin. |
| 11. |
| (NORMAL SPEED) |
| handskoen |
| (NORMAL SPEED) |
| "glove" |
| (NORMAL SPEED) |
| handskoen |
| (SLOW) |
| handskoen |
| (NORMAL SPEED) |
| "glove" |
| (NORMAL SPEED) |
| Ek het handskoene nodig vir herfs. |
| (NORMAL SPEED) |
| "I need new gloves for autumn." |
| (SLOW) |
| Ek het handskoene nodig vir herfs. |
| 12. |
| (NORMAL SPEED) |
| sambreel |
| (NORMAL SPEED) |
| "umbrella" |
| (NORMAL SPEED) |
| sambreel |
| (SLOW) |
| sambreel |
| (NORMAL SPEED) |
| "umbrella" |
| (NORMAL SPEED) |
| Dit lyk of dit gaan reën, moet nie jou sambreel vergeet nie! |
| (NORMAL SPEED) |
| "It looks like rain so don't forget your umbrella!" |
| (SLOW) |
| Dit lyk of dit gaan reën, moet nie jou sambreel vergeet nie! |
| 13. |
| (NORMAL SPEED) |
| hoed |
| (NORMAL SPEED) |
| "hat" |
| (NORMAL SPEED) |
| hoed |
| (SLOW) |
| hoed |
| (NORMAL SPEED) |
| "hat" |
| (NORMAL SPEED) |
| Moet nie die hoed dra in die klas nie! |
| (NORMAL SPEED) |
| "Do not wear that hat again in class!" |
| (SLOW) |
| Moet nie die hoed dra in die klas nie! |
| 14. |
| (NORMAL SPEED) |
| langmou |
| (NORMAL SPEED) |
| "long-sleeved" |
| (NORMAL SPEED) |
| langmou |
| (SLOW) |
| langmou |
| (NORMAL SPEED) |
| "long-sleeved" |
| (NORMAL SPEED) |
| Die langmou weergawe van die rok is nie so populêr soos die kortmou weergawe nie. |
| (NORMAL SPEED) |
| "The long-sleeved version of the dress is not as popular as the one with short sleeves." |
| (SLOW) |
| Die langmou weergawe van die rok is nie so populêr soos die kortmou weergawe nie. |
| 15. |
| (NORMAL SPEED) |
| kortmou |
| (NORMAL SPEED) |
| "short-sleeved" |
| (NORMAL SPEED) |
| kortmou |
| (SLOW) |
| kortmou |
| (NORMAL SPEED) |
| "short-sleeved" |
| (NORMAL SPEED) |
| Kortmouhempde is beter wanneer dit warm is. |
| (NORMAL SPEED) |
| "Short-sleeved shirts are better when it is warm." |
| (SLOW) |
| Kortmouhempde is beter wanneer dit warm is. |
| 16. |
| (NORMAL SPEED) |
| pynlik |
| (NORMAL SPEED) |
| "painful" |
| (NORMAL SPEED) |
| pynlik |
| (SLOW) |
| pynlik |
| (NORMAL SPEED) |
| "painful" |
| (NORMAL SPEED) |
| 'n Jellyvissteek is baie pynlik. |
| (NORMAL SPEED) |
| "A jellyfish sting is very painful." |
| (SLOW) |
| 'n Jellyvissteek is baie pynlik. |
| 17. |
| (NORMAL SPEED) |
| skaam |
| (NORMAL SPEED) |
| "shy" |
| (NORMAL SPEED) |
| skaam |
| (SLOW) |
| skaam |
| (NORMAL SPEED) |
| "shy" |
| (NORMAL SPEED) |
| Ek was skaam en het toe gebloos. |
| (NORMAL SPEED) |
| "I was shy and blushed." |
| (SLOW) |
| Ek was skaam en het toe gebloos. |
| 18. |
| (NORMAL SPEED) |
| senuweeagtig |
| (NORMAL SPEED) |
| "nervous" |
| (NORMAL SPEED) |
| senuweeagtig |
| (SLOW) |
| senuweeagtig |
| (NORMAL SPEED) |
| "nervous" |
| (NORMAL SPEED) |
| Die vrou is senuweeagtig. |
| (NORMAL SPEED) |
| "The woman is nervous." |
| (SLOW) |
| Die vrou is senuweeagtig. |
| 19. |
| (NORMAL SPEED) |
| opgewonde |
| (NORMAL SPEED) |
| "excited" |
| (NORMAL SPEED) |
| opgewonde |
| (SLOW) |
| opgewonde |
| (NORMAL SPEED) |
| "excited" |
| (NORMAL SPEED) |
| Die jong wetenskaplikke was opgewonde. |
| (NORMAL SPEED) |
| "The young scientist was excited." |
| (SLOW) |
| Die jong wetenskaplikke was opgewonde. |
| 20. |
| (NORMAL SPEED) |
| skaam |
| (NORMAL SPEED) |
| "embarrassed" |
| (NORMAL SPEED) |
| skaam |
| (SLOW) |
| skaam |
| (NORMAL SPEED) |
| "embarrassed" |
| (NORMAL SPEED) |
| My gesig gaan rooi wanneer ek skaam is. |
| (NORMAL SPEED) |
| "My face turns red when I am embarrassed." |
| (SLOW) |
| My gesig gaan rooi wanneer ek skaam is. |
| Well done! In this lesson, you expanded your vocabulary and learned 20 new useful words. |
| See you next time! |
| Totsiens. |
Comments
Hide