Lesson Transcript
| Listen to the dialogue with the text on the screen. |
| Hallo, hoeveel hangers het julle? |
| Middag mevrou, ons het net 12 oor. |
| Ag nee, ek wil 20 hê. |
| U kan almal kry, is u seker oor die kleur? |
| Wel, almal is pers? Ek wil eintlik wittes koop. |
| Ek kan dalk vir u nog bestel? |
| Dit sal gaaf wees, ek soek 20 wittes asseblief. |
| Now you'll hear the key vocabulary followed by the English translation. |
| ag, 'oh' |
| mevrou, 'Mrs.' |
| wit, 'white' |
| gaaf, 'great' |
| hangers, 'hangers' |
| wees, 'to be' |
| bestel, 'order' |
| net, 'just' |
| pers, 'purple' |
| kleur, 'color' |
| Finally let's review the dialogue again, see if you can understand more this time. |
| Hallo, hoeveel hangers het julle? |
| Middag mevrou, ons het net 12 oor. |
| Ag nee, ek wil 20 hê. |
| U kan almal kry, is u seker oor die kleur? |
| Wel, almal is pers? Ek wil eintlik wittes koop. |
| Ek kan dalk vir u nog bestel? |
| Dit sal gaaf wees, ek soek 20 wittes asseblief. |
| This is the end of the lesson. |
Comments
Hide