Lesson Transcript
| Listen to the dialogue with the text on the screen. |
| Ons het die perfekte dag gekies vir 'n uitstappie nie waar nie? |
| Dit is nog vir my 'n bietjie koel, maar dit gaan nog warmer word. |
| Kom ons loop dan buite rond in die warm sonlig? |
| Ja, voor die wind ons koud waai. |
| Ek dink daar is donderbuie later vanaand. |
| Ag nee, ons kan net nie wen nie. |
| Now you'll hear the key vocabulary followed by the English translation. |
| warmer, 'warmer' |
| perfekte, 'perfect' |
| wen, 'to win' |
| donderbuie, 'thunderstorms' |
| bietjie, 'bit' |
| koel, 'chilly' |
| waar, 'TRUE' |
| waai, 'to blow' |
| uitstappie, 'outing' |
| waar, 'TRUE' |
| Finally let's review the dialogue again, see if you can understand more this time. |
| Ons het die perfekte dag gekies vir 'n uitstappie nie waar nie? |
| Dit is nog vir my 'n bietjie koel, maar dit gaan nog warmer word. |
| Kom ons loop dan buite rond in die warm sonlig? |
| Ja, voor die wind ons koud waai. |
| Ek dink daar is donderbuie later vanaand. |
| Ag nee, ons kan net nie wen nie. |
| This is the end of the lesson. |
Comments
Hide