Lesson Transcript
| Listen to the dialogue with the text on the screen. |
| Nadia, ek gaan jou bietjie vra oor jou paspoort. |
| Ok, ek sal my beste antwoorde gee. |
| Wat is die rede vir jou reis? |
| Pret en Plesier. Ek gaan in die hotel bly vir twee weke. |
| Waar gaan jy bly terwyl jy hier is? |
| Ek gaan in die Martini Hotel bly. |
| Was jy al hier gewees? |
| Nee...Dankie Fanie, dit het my baie gehelp. |
| Now you'll hear the key vocabulary followed by the English translation. |
| antwoord, 'to answer' |
| terwyl, 'while' |
| beste, 'best' |
| reis, 'travel' |
| bly, 'to stay' |
| bietjie, 'some' |
| rede, 'reason' |
| bietjie, 'some' |
| beste, 'best' |
| rede, 'reason' |
| Finally let's review the dialogue again, see if you can understand more this time. |
| Nadia, ek gaan jou bietjie vra oor jou paspoort. |
| Ok, ek sal my beste antwoorde gee. |
| Wat is die rede vir jou reis? |
| Pret en Plesier. Ek gaan in die hotel bly vir twee weke. |
| Waar gaan jy bly terwyl jy hier is? |
| Ek gaan in die Martini Hotel bly. |
| Was jy al hier gewees? |
| Nee...Dankie Fanie, dit het my baie gehelp. |
| This is the end of the lesson. |
Comments
Hide