Lesson Transcript
| Listen to the dialogue with the text on the screen. |
| Hallo Daleen. Baie geluk met jou graad! |
| Dankie Johan, ek het gister my papiere gekry. |
| Ek het jou eergister nog 'n e-pos gestuur oor die partytjie. |
| Ek wou jou nog laat weet, my ma het my gewys. |
| Ek het lank terug my graad gekry. |
| Dit kan nie so lank al wees nie? |
| Dit is seker nou al 12 jaar terug! |
| Now you'll hear the key vocabulary followed by the English translation. |
| eergister, 'the day before yesterday' |
| gewys, 'to show' |
| geluk, 'congratulations' |
| graad, 'degree' |
| gestuur, 'to send' |
| terug, 'ago' |
| gekry, 'to get' |
| lank, 'long' |
| papiere, 'papers' |
| nou, 'already' |
| Finally let's review the dialogue again, see if you can understand more this time. |
| Hallo Daleen. Baie geluk met jou graad! |
| Dankie Johan, ek het gister my papiere gekry. |
| Ek het jou eergister nog 'n e-pos gestuur oor die partytjie. |
| Ek wou jou nog laat weet, my ma het my gewys. |
| Ek het lank terug my graad gekry. |
| Dit kan nie so lank al wees nie? |
| Dit is seker nou al 12 jaar terug! |
| This is the end of the lesson. |
Comments
Hide