Lesson Transcript

Listen to the dialogue with the text on the screen.
Hallo Daleen. Baie geluk met jou graad!
Dankie Johan, ek het gister my papiere gekry.
Ek het jou eergister nog 'n e-pos gestuur oor die partytjie.
Ek wou jou nog laat weet, my ma het my gewys.
Ek het lank terug my graad gekry.
Dit kan nie so lank al wees nie?
Dit is seker nou al 12 jaar terug!
Now you'll hear the key vocabulary followed by the English translation.
eergister, 'the day before yesterday'
gewys, 'to show'
geluk, 'congratulations'
graad, 'degree'
gestuur, 'to send'
terug, 'ago'
gekry, 'to get'
lank, 'long'
papiere, 'papers'
nou, 'already'
Finally let's review the dialogue again, see if you can understand more this time.
Hallo Daleen. Baie geluk met jou graad!
Dankie Johan, ek het gister my papiere gekry.
Ek het jou eergister nog 'n e-pos gestuur oor die partytjie.
Ek wou jou nog laat weet, my ma het my gewys.
Ek het lank terug my graad gekry.
Dit kan nie so lank al wees nie?
Dit is seker nou al 12 jaar terug!
This is the end of the lesson.

Comments

Hide