Lesson Transcript
| Listen to the dialogue with the text on the screen. |
| Wat dink jy van die kos? |
| Ek is mal oor die knoffel brood, hou jy van dit? |
| Ek hou nie baie daarvan nie dit is te souterig. Ek verkies soet goed. |
| Ek hou ook van soet goed, ek dink ek hou van alles! |
| Het jy die kerrie hoender geproe? |
| Ek het ja, maar dit het my mond gebrand, miskien hou ek nie van alles nie! |
| Now you'll hear the key vocabulary followed by the English translation. |
| proe, 'to taste' |
| soet, 'sweet' |
| knoffel, 'garlic' |
| daarvan, 'it' |
| sout, 'salt' |
| brand, 'burn' |
| eintlik, 'actually' |
| kos, 'food' |
| miskien, 'maybe, might' |
| kos, 'food' |
| Finally let's review the dialogue again, see if you can understand more this time. |
| Wat dink jy van die kos? |
| Ek is mal oor die knoffel brood, hou jy van dit? |
| Ek hou nie baie daarvan nie dit is te souterig. Ek verkies soet goed. |
| Ek hou ook van soet goed, ek dink ek hou van alles! |
| Het jy die kerrie hoender geproe? |
| Ek het ja, maar dit het my mond gebrand, miskien hou ek nie van alles nie! |
| This is the end of the lesson. |
Comments
Hide