Lesson Transcript

Listen to the dialogue with the text on the screen.
Wat dink jy van die kos?
Ek is mal oor die knoffel brood, hou jy van dit?
Ek hou nie baie daarvan nie dit is te souterig. Ek verkies soet goed.
Ek hou ook van soet goed, ek dink ek hou van alles!
Het jy die kerrie hoender geproe?
Ek het ja, maar dit het my mond gebrand, miskien hou ek nie van alles nie!
Now you'll hear the key vocabulary followed by the English translation.
proe, 'to taste'
soet, 'sweet'
knoffel, 'garlic'
daarvan, 'it'
sout, 'salt'
brand, 'burn'
eintlik, 'actually'
kos, 'food'
miskien, 'maybe, might'
kos, 'food'
Finally let's review the dialogue again, see if you can understand more this time.
Wat dink jy van die kos?
Ek is mal oor die knoffel brood, hou jy van dit?
Ek hou nie baie daarvan nie dit is te souterig. Ek verkies soet goed.
Ek hou ook van soet goed, ek dink ek hou van alles!
Het jy die kerrie hoender geproe?
Ek het ja, maar dit het my mond gebrand, miskien hou ek nie van alles nie!
This is the end of the lesson.

Comments

Hide