Lesson Transcript
| Listen to the dialogue with the text on the screen. |
| Is jy seker ek kan nie agter jou ry nie. |
| Ja, ek bly net om die draai. |
| Jy moet altyd versigtig wees. Sluit jou deure. |
| Ek doen dit altyd. |
| Jy moet ook nie vir enige iemand stop nie. |
| Ek doen dit nooit nie. |
| Bel my wanneer jy by die huis is. |
| Dankie Pa! Haha, lekker aand. |
| Now you'll hear the key vocabulary followed by the English translation. |
| bel, 'to call' |
| pa, 'dad' |
| versigtig, 'careful' |
| agter, 'behind' |
| bly, 'to stay' |
| draai, 'to corner' |
| nooit, 'never' |
| doen, 'to do' |
| enigeiemand, 'anyone' |
| agter, 'behind' |
| Finally let's review the dialogue again, see if you can understand more this time. |
| Is jy seker ek kan nie agter jou ry nie. |
| Ja, ek bly net om die draai. |
| Jy moet altyd versigtig wees. Sluit jou deure. |
| Ek doen dit altyd. |
| Jy moet ook nie vir enige iemand stop nie. |
| Ek doen dit nooit nie. |
| Bel my wanneer jy by die huis is. |
| Dankie Pa! Haha, lekker aand. |
| This is the end of the lesson. |
Comments
Hide