Lesson Transcript

Listen to the dialogue with the text on the screen.
Is jy seker ek kan nie agter jou ry nie.
Ja, ek bly net om die draai.
Jy moet altyd versigtig wees. Sluit jou deure.
Ek doen dit altyd.
Jy moet ook nie vir enige iemand stop nie.
Ek doen dit nooit nie.
Bel my wanneer jy by die huis is.
Dankie Pa! Haha, lekker aand.
Now you'll hear the key vocabulary followed by the English translation.
bel, 'to call'
pa, 'dad'
versigtig, 'careful'
agter, 'behind'
bly, 'to stay'
draai, 'to corner'
nooit, 'never'
doen, 'to do'
enigeiemand, 'anyone'
agter, 'behind'
Finally let's review the dialogue again, see if you can understand more this time.
Is jy seker ek kan nie agter jou ry nie.
Ja, ek bly net om die draai.
Jy moet altyd versigtig wees. Sluit jou deure.
Ek doen dit altyd.
Jy moet ook nie vir enige iemand stop nie.
Ek doen dit nooit nie.
Bel my wanneer jy by die huis is.
Dankie Pa! Haha, lekker aand.
This is the end of the lesson.

Comments

Hide