Lesson Transcript
| Listen to the dialogue with the text on the screen. |
| Goeie more, kan ek asseblief 'n afspraak met die dokter maak? |
| Seker mevrou. Wat is u naam en van? |
| Daleen Lubbe. Ek het al vir 'n week 'n verkoue. |
| Ok. Het u enige ander simptome? |
| Ek hoes verskriklik en ek het 'n erge hoofpyn. |
| Dit klink ernstig. Kan u dalk vanmiddag 4 pm kom? |
| Dit pas my. Dankie en totsiens. |
| Now you'll hear the key vocabulary followed by the English translation. |
| simptome, 'symptoms' |
| erge, 'severe' |
| pas, 'suits' |
| verkoue, 'cold' |
| mevrou, 'ma’am' |
| afspraak, 'appointment' |
| hoes, 'to cough' |
| totsiens, 'goodbye' |
| hoofpyn, 'headache' |
| van, 'surname' |
| Finally let's review the dialogue again, see if you can understand more this time. |
| Goeie more, kan ek asseblief 'n afspraak met die dokter maak? |
| Seker mevrou. Wat is u naam en van? |
| Daleen Lubbe. Ek het al vir 'n week 'n verkoue. |
| Ok. Het u enige ander simptome? |
| Ek hoes verskriklik en ek het 'n erge hoofpyn. |
| Dit klink ernstig. Kan u dalk vanmiddag 4 pm kom? |
| Dit pas my. Dankie en totsiens. |
| This is the end of the lesson. |
Comments
Hide