Lesson Transcript

Listen to the dialogue with the text on the screen.
Goeie more, kan ek asseblief 'n afspraak met die dokter maak?
Seker mevrou. Wat is u naam en van?
Daleen Lubbe. Ek het al vir 'n week 'n verkoue.
Ok. Het u enige ander simptome?
Ek hoes verskriklik en ek het 'n erge hoofpyn.
Dit klink ernstig. Kan u dalk vanmiddag 4 pm kom?
Dit pas my. Dankie en totsiens.
Now you'll hear the key vocabulary followed by the English translation.
simptome, 'symptoms'
erge, 'severe'
pas, 'suits'
verkoue, 'cold'
mevrou, 'ma’am'
afspraak, 'appointment'
hoes, 'to cough'
totsiens, 'goodbye'
hoofpyn, 'headache'
van, 'surname'
Finally let's review the dialogue again, see if you can understand more this time.
Goeie more, kan ek asseblief 'n afspraak met die dokter maak?
Seker mevrou. Wat is u naam en van?
Daleen Lubbe. Ek het al vir 'n week 'n verkoue.
Ok. Het u enige ander simptome?
Ek hoes verskriklik en ek het 'n erge hoofpyn.
Dit klink ernstig. Kan u dalk vanmiddag 4 pm kom?
Dit pas my. Dankie en totsiens.
This is the end of the lesson.

Comments

Hide