Lesson Transcript

Listen to the dialogue with the text on the screen.
Fanie, het jy planne vir Kersfees?
Ja, ek gaan vir my ouers kuier. Hul bly in die Kaap.
Dit klink lekker. Ek gaan net by die huis wees.
Wel, dit kan ook lekker wees.
Ek sal in my kop reis en die wêreld sien.
As jy nou begin beplan, daar is nog tyd.
Daar is net nie genoeg geld nie.
Now you'll hear the key vocabulary followed by the English translation.
beplan, 'plan'
plan, 'to plan'
klink, 'to sound'
wel, 'well'
kuier, 'to visit'
genoeg, 'enough'
kersfees, 'Christmas'
ouers, 'parents'
reis, 'to travel'
genoeg, 'enough'
Finally let's review the dialogue again, see if you can understand more this time.
Fanie, het jy planne vir Kersfees?
Ja, ek gaan vir my ouers kuier. Hul bly in die Kaap.
Dit klink lekker. Ek gaan net by die huis wees.
Wel, dit kan ook lekker wees.
Ek sal in my kop reis en die wêreld sien.
As jy nou begin beplan, daar is nog tyd.
Daar is net nie genoeg geld nie.
This is the end of the lesson.

Comments

Hide