Lesson Transcript
| Listen to the dialogue with the text on the screen. |
| Kan ek jou 'n persoonlike vraag vra? |
| Seker, solank dit nie oor my hond is nie. |
| Haha, nee. Het jy 'n meisie? |
| Ek het nie, het jy ‘n kêrel? As ek mag vra. |
| Ek sal jou later sê. Van watter tipe meisies hou jy? |
| Ek verstaan. Ek hou van slim en vriendelike meisies. |
| Ek ken dalk iemand wat jy sal van hou. |
| Now you'll hear the key vocabulary followed by the English translation. |
| persoonlike, 'personal' |
| kêrel, 'boyfriend' |
| slim, 'smart' |
| vriendelike, 'friendly' |
| tipe, 'type' |
| verstaan, 'to understand' |
| mag, 'may' |
| hond, 'dog' |
| slim, 'smart' |
| persoonlike, 'personal' |
| Finally let's review the dialogue again, see if you can understand more this time. |
| Kan ek jou 'n persoonlike vraag vra? |
| Seker, solank dit nie oor my hond is nie. |
| Haha, nee. Het jy 'n meisie? |
| Ek het nie, het jy ‘n kêrel? As ek mag vra. |
| Ek sal jou later sê. Van watter tipe meisies hou jy? |
| Ek verstaan. Ek hou van slim en vriendelike meisies. |
| Ek ken dalk iemand wat jy sal van hou. |
| This is the end of the lesson. |
Comments
Hide