Lesson Transcript

Listen to the dialogue with the text on the screen.
Ek hoor jou dogter het so baie pryse gewen gisteraand?
Ek is so trots op haar, sy is eerste in haar klas vir akademie!
Dis wonderlik, en met sport?
Sy het derde gekom in haar tennis span, en vierde in die land!
Jy is seker besonders gelukkig daaroor.
Ja, ek was altyd laaste op skool! Ek huil sommer.
Jy gaan nog elke jaar huil!
Now you'll hear the key vocabulary followed by the English translation.
vierde, 'fourth'
eerste, 'first'
dogter, 'daughter'
besonders, 'exceptionally'
laaste, 'last'
prys, 'prize'
huil, 'to cry'
derde, 'third'
trots, 'proud'
sommer, 'just'
Finally let's review the dialogue again, see if you can understand more this time.
Ek hoor jou dogter het so baie pryse gewen gisteraand?
Ek is so trots op haar, sy is eerste in haar klas vir akademie!
Dis wonderlik, en met sport?
Sy het derde gekom in haar tennis span, en vierde in die land!
Jy is seker besonders gelukkig daaroor.
Ja, ek was altyd laaste op skool! Ek huil sommer.
Jy gaan nog elke jaar huil!
This is the end of the lesson.

Comments

Hide