Lesson Transcript

Listen to the dialogue with the text on the screen.
Kyk net die pragtige manekyn! Kyk haar mooi hare!
Kan jy glo, hul lyk amper lewendig.
Ek hou van die fluweel handsak wat sy vashou.
Dink jy nie dit is 'n biejie te rooi en te klein nie?
Nee, hoe rooier hoe mooier. Dit is so mooi soos joune!
Myne is darem nie so klein nie!
Now you'll hear the key vocabulary followed by the English translation.
pragtige, 'beautiful'
haar, 'her'
joune, 'yours'
mooi, 'pretty'
myne, 'mine'
rooi, 'red'
fluweel, 'velvet'
sy, 'she'
manekyn, 'mannequin'
lewendig, 'alive'
Finally let's review the dialogue again, see if you can understand more this time.
Kyk net die pragtige manekyn! Kyk haar mooi hare!
Kan jy glo, hul lyk amper lewendig.
Ek hou van die fluweel handsak wat sy vashou.
Dink jy nie dit is 'n biejie te rooi en te klein nie?
Nee, hoe rooier hoe mooier. Dit is so mooi soos joune!
Myne is darem nie so klein nie!
This is the end of the lesson.

Comments

Hide