Lesson Transcript
| Listen to the dialogue with the text on the screen. |
| Kyk net die pragtige manekyn! Kyk haar mooi hare! |
| Kan jy glo, hul lyk amper lewendig. |
| Ek hou van die fluweel handsak wat sy vashou. |
| Dink jy nie dit is 'n biejie te rooi en te klein nie? |
| Nee, hoe rooier hoe mooier. Dit is so mooi soos joune! |
| Myne is darem nie so klein nie! |
| Now you'll hear the key vocabulary followed by the English translation. |
| pragtige, 'beautiful' |
| haar, 'her' |
| joune, 'yours' |
| mooi, 'pretty' |
| myne, 'mine' |
| rooi, 'red' |
| fluweel, 'velvet' |
| sy, 'she' |
| manekyn, 'mannequin' |
| lewendig, 'alive' |
| Finally let's review the dialogue again, see if you can understand more this time. |
| Kyk net die pragtige manekyn! Kyk haar mooi hare! |
| Kan jy glo, hul lyk amper lewendig. |
| Ek hou van die fluweel handsak wat sy vashou. |
| Dink jy nie dit is 'n biejie te rooi en te klein nie? |
| Nee, hoe rooier hoe mooier. Dit is so mooi soos joune! |
| Myne is darem nie so klein nie! |
| This is the end of the lesson. |
Comments
Hide