Lesson Transcript

Listen to the dialogue with the text on the screen.
Hallo Daleen, kan jy my dalk help met aanwysings?
Seker, waar is jy nou?
Ek is oppad na die Hatfield Gautrain en ek is by die Universiteit ingang.
Maak net seker jy kom by Prospect straat uitgang uit.
Goed ek sal daardie uitgang soek, en dan?
Draai dan links in Grosvenor straat en dan is Gautrain op jou regterkant na 200m.
Dankie baie, jy ken darem die plek!
Now you'll hear the key vocabulary followed by the English translation.
dan, 'then'
regterkant, 'right-hand side'
oppad, 'on the way'
uitgang, 'exit'
aanwysing, 'direction'
ken, 'to know'
darem, 'at least'
daardie, 'that'
links, 'left'
oppad, 'on the way'
Finally let's review the dialogue again, see if you can understand more this time.
Hallo Daleen, kan jy my dalk help met aanwysings?
Seker, waar is jy nou?
Ek is oppad na die Hatfield Gautrain en ek is by die Universiteit ingang.
Maak net seker jy kom by Prospect straat uitgang uit.
Goed ek sal daardie uitgang soek, en dan?
Draai dan links in Grosvenor straat en dan is Gautrain op jou regterkant na 200m.
Dankie baie, jy ken darem die plek!
This is the end of the lesson.

Comments

Hide