Lesson Transcript
| Listen to the dialogue with the text on the screen. |
| Hallo Daleen, kan jy my dalk help met aanwysings? |
| Seker, waar is jy nou? |
| Ek is oppad na die Hatfield Gautrain en ek is by die Universiteit ingang. |
| Maak net seker jy kom by Prospect straat uitgang uit. |
| Goed ek sal daardie uitgang soek, en dan? |
| Draai dan links in Grosvenor straat en dan is Gautrain op jou regterkant na 200m. |
| Dankie baie, jy ken darem die plek! |
| Now you'll hear the key vocabulary followed by the English translation. |
| dan, 'then' |
| regterkant, 'right-hand side' |
| oppad, 'on the way' |
| uitgang, 'exit' |
| aanwysing, 'direction' |
| ken, 'to know' |
| darem, 'at least' |
| daardie, 'that' |
| links, 'left' |
| oppad, 'on the way' |
| Finally let's review the dialogue again, see if you can understand more this time. |
| Hallo Daleen, kan jy my dalk help met aanwysings? |
| Seker, waar is jy nou? |
| Ek is oppad na die Hatfield Gautrain en ek is by die Universiteit ingang. |
| Maak net seker jy kom by Prospect straat uitgang uit. |
| Goed ek sal daardie uitgang soek, en dan? |
| Draai dan links in Grosvenor straat en dan is Gautrain op jou regterkant na 200m. |
| Dankie baie, jy ken darem die plek! |
| This is the end of the lesson. |
Comments
Hide