Lesson Transcript
| Listen to the dialogue with the text on the screen. |
| Fanie, ek dink ons moet dalk nog 'n persoon aanstel. |
| Ek dink nie dit is 'n goeie idee nie, ons het nie die geld nie. |
| Die persoon kan dalk vir ons baie geld maak. |
| Wat bedoel jy? Dit is duur om iemand aan te stel. |
| Die persoon kan ons help om meer kliente te sien en ons te ondersteun. |
| Dit klink interessant, kom ons begin adverteer. |
| Now you'll hear the key vocabulary followed by the English translation. |
| sien, 'to see' |
| ondersteun, 'to support' |
| bedoel, 'to mean' |
| interessant, 'interesting' |
| aanstel, 'to appoint' |
| adverteer, 'to advertise' |
| kliente, 'clients' |
| dink, 'to think' |
| geld, 'money' |
| interessant, 'interesting' |
| Finally let's review the dialogue again, see if you can understand more this time. |
| Fanie, ek dink ons moet dalk nog 'n persoon aanstel. |
| Ek dink nie dit is 'n goeie idee nie, ons het nie die geld nie. |
| Die persoon kan dalk vir ons baie geld maak. |
| Wat bedoel jy? Dit is duur om iemand aan te stel. |
| Die persoon kan ons help om meer kliente te sien en ons te ondersteun. |
| Dit klink interessant, kom ons begin adverteer. |
| This is the end of the lesson. |
Comments
Hide