Lesson Transcript

Listen to the dialogue with the text on the screen.
Fanie, ek dink ons moet dalk nog 'n persoon aanstel.
Ek dink nie dit is 'n goeie idee nie, ons het nie die geld nie.
Die persoon kan dalk vir ons baie geld maak.
Wat bedoel jy? Dit is duur om iemand aan te stel.
Die persoon kan ons help om meer kliente te sien en ons te ondersteun.
Dit klink interessant, kom ons begin adverteer.
Now you'll hear the key vocabulary followed by the English translation.
sien, 'to see'
ondersteun, 'to support'
bedoel, 'to mean'
interessant, 'interesting'
aanstel, 'to appoint'
adverteer, 'to advertise'
kliente, 'clients'
dink, 'to think'
geld, 'money'
interessant, 'interesting'
Finally let's review the dialogue again, see if you can understand more this time.
Fanie, ek dink ons moet dalk nog 'n persoon aanstel.
Ek dink nie dit is 'n goeie idee nie, ons het nie die geld nie.
Die persoon kan dalk vir ons baie geld maak.
Wat bedoel jy? Dit is duur om iemand aan te stel.
Die persoon kan ons help om meer kliente te sien en ons te ondersteun.
Dit klink interessant, kom ons begin adverteer.
This is the end of the lesson.

Comments

Hide