Lesson Transcript
| Listen to the dialogue with the text on the screen. |
| Johan, hoeveel skuld ek jou? Het jy dit opgetel? |
| Laat ek gou dink, R40 maal 15, so dit is R600 vir die kussings. |
| Goed, ek skryf dit neer. Hoeveel was die afslag by die linne winkel? |
| Ons het 20% afslag gekry vir die duvet. |
| Ek skuld jou dan R800vir die duvet minus die kombers van R200 wat ek betaal het. |
| Sover is dit dan R600 plus R600 vir alles. |
| Ek sal middagete koop, dan gesels ons oor die detals. |
| Now you'll hear the key vocabulary followed by the English translation. |
| kombers, 'blanket' |
| minus, 'minus' |
| kussing, 'pillow' |
| optel, 'to calculate' |
| dink, 'to think' |
| skuld, 'to owe' |
| plus, 'plus' |
| hoeveel, 'how much' |
| afslag, 'discount' |
| betaal, 'to pay' |
| Finally let's review the dialogue again, see if you can understand more this time. |
| Johan, hoeveel skuld ek jou? Het jy dit opgetel? |
| Laat ek gou dink, R40 maal 15, so dit is R600 vir die kussings. |
| Goed, ek skryf dit neer. Hoeveel was die afslag by die linne winkel? |
| Ons het 20% afslag gekry vir die duvet. |
| Ek skuld jou dan R800vir die duvet minus die kombers van R200 wat ek betaal het. |
| Sover is dit dan R600 plus R600 vir alles. |
| Ek sal middagete koop, dan gesels ons oor die detals. |
| This is the end of the lesson. |
Comments
Hide