Lesson Transcript

Listen to the dialogue with the text on the screen.
Johan, hoeveel skuld ek jou? Het jy dit opgetel?
Laat ek gou dink, R40 maal 15, so dit is R600 vir die kussings.
Goed, ek skryf dit neer. Hoeveel was die afslag by die linne winkel?
Ons het 20% afslag gekry vir die duvet.
Ek skuld jou dan R800vir die duvet minus die kombers van R200 wat ek betaal het.
Sover is dit dan R600 plus R600 vir alles.
Ek sal middagete koop, dan gesels ons oor die detals.
Now you'll hear the key vocabulary followed by the English translation.
kombers, 'blanket'
minus, 'minus'
kussing, 'pillow'
optel, 'to calculate'
dink, 'to think'
skuld, 'to owe'
plus, 'plus'
hoeveel, 'how much'
afslag, 'discount'
betaal, 'to pay'
Finally let's review the dialogue again, see if you can understand more this time.
Johan, hoeveel skuld ek jou? Het jy dit opgetel?
Laat ek gou dink, R40 maal 15, so dit is R600 vir die kussings.
Goed, ek skryf dit neer. Hoeveel was die afslag by die linne winkel?
Ons het 20% afslag gekry vir die duvet.
Ek skuld jou dan R800vir die duvet minus die kombers van R200 wat ek betaal het.
Sover is dit dan R600 plus R600 vir alles.
Ek sal middagete koop, dan gesels ons oor die detals.
This is the end of the lesson.

Comments

Hide