Lesson Transcript
| Listen to the dialogue with the text on the screen. |
| Ek is regtig kwaad vir Susan! |
| Hoekom, sy het nie geweet jy gaan so groot skrik nie. |
| Ek weet, maar ek was die hele aand bang iets gaan gebeur! |
| Sy het net 'n grappie gemaak oor die ongeluk. |
| Ek weet, maar dit was nie 'n goeie idee gewees nie. |
| Ek weet jy is omgekrap, maar gaan praat met Susan. |
| Ek sal haar nou bel. |
| Now you'll hear the key vocabulary followed by the English translation. |
| grappie, 'joke' |
| ongeluk, 'accident' |
| bang, 'scared, afraid' |
| gebeur, 'to happen' |
| skrik, 'fright' |
| idee, 'idea' |
| omgekrap, 'upset' |
| kwaad, 'angry' |
| hele, 'whole' |
| bang, 'scared, afraid' |
| Finally let's review the dialogue again, see if you can understand more this time. |
| Ek is regtig kwaad vir Susan! |
| Hoekom, sy het nie geweet jy gaan so groot skrik nie. |
| Ek weet, maar ek was die hele aand bang iets gaan gebeur! |
| Sy het net 'n grappie gemaak oor die ongeluk. |
| Ek weet, maar dit was nie 'n goeie idee gewees nie. |
| Ek weet jy is omgekrap, maar gaan praat met Susan. |
| Ek sal haar nou bel. |
| This is the end of the lesson. |
Comments
Hide