Lesson Transcript
| Listen to the dialogue with the text on the screen. |
| Middag Fanie, kan ek jou 'n guns vra asseblief? |
| Seker, hoe kan ek help? |
| Kan ek dalk die maatskappy kar gebruik vir die naweek. |
| Nadia, dit is ongelukkig nie moontlik nie. |
| Ek moet dringend my familie gaan sien en my kar is stukkend. |
| Het jy dalk daaraan gedink om 'n kar te huur. |
| Nee nog nie, ek sal nou rondvra. |
| Now you'll hear the key vocabulary followed by the English translation. |
| dink, 'thought' |
| moontlik, 'possible' |
| maatskappy, 'company' |
| huur, 'renting' |
| rondvra, 'asking around' |
| stukkend, 'broken' |
| ongelukkig, 'unfortunately' |
| guns, 'favor' |
| dringend, 'urgent' |
| stukkend, 'broken' |
| Finally let's review the dialogue again, see if you can understand more this time. |
| Middag Fanie, kan ek jou 'n guns vra asseblief? |
| Seker, hoe kan ek help? |
| Kan ek dalk die maatskappy kar gebruik vir die naweek. |
| Nadia, dit is ongelukkig nie moontlik nie. |
| Ek moet dringend my familie gaan sien en my kar is stukkend. |
| Het jy dalk daaraan gedink om 'n kar te huur. |
| Nee nog nie, ek sal nou rondvra. |
| This is the end of the lesson. |
Comments
Hide