Lesson Transcript

Listen to the dialogue with the text on the screen.
Daleen, wat dink jy van die rok vir môre se werks funksie?
Ek dink regtig jy moet dalk die lang groen rok vat.
Jy is reg! Ek kan dalk goue juwele ook dra.
Jy moet net iets nou kies, dan sal dit werk!
Nee man, ons gaan albei fantasties lyk!
Ek weet darem nie, almal gaan so spoggerig lyk!
Moet jy nie bekommer nie, jy gaan soos aspoestertjie lyk.
Kom, ons moet nou dadelik werk toe gaan!
Now you'll hear the key vocabulary followed by the English translation.
juwele, 'jewels'
werk, 'work'
goue, 'gold'
moet, 'should'
darem, 'at least'
bekommer, 'worry'
lang, 'long'
spoggerig, 'fancy'
aspoestertjie, 'cinderella'
dadelik, 'immediately'
Finally let's review the dialogue again, see if you can understand more this time.
Daleen, wat dink jy van die rok vir môre se werks funksie?
Ek dink regtig jy moet dalk die lang groen rok vat.
Jy is reg! Ek kan dalk goue juwele ook dra.
Jy moet net iets nou kies, dan sal dit werk!
Nee man, ons gaan albei fantasties lyk!
Ek weet darem nie, almal gaan so spoggerig lyk!
Moet jy nie bekommer nie, jy gaan soos aspoestertjie lyk.
Kom, ons moet nou dadelik werk toe gaan!
This is the end of the lesson.

Comments

Hide