Lesson Transcript
| Listen to the dialogue with the text on the screen. |
| Daleen, wat dink jy van die rok vir môre se werks funksie? |
| Ek dink regtig jy moet dalk die lang groen rok vat. |
| Jy is reg! Ek kan dalk goue juwele ook dra. |
| Jy moet net iets nou kies, dan sal dit werk! |
| Nee man, ons gaan albei fantasties lyk! |
| Ek weet darem nie, almal gaan so spoggerig lyk! |
| Moet jy nie bekommer nie, jy gaan soos aspoestertjie lyk. |
| Kom, ons moet nou dadelik werk toe gaan! |
| Now you'll hear the key vocabulary followed by the English translation. |
| juwele, 'jewels' |
| werk, 'work' |
| goue, 'gold' |
| moet, 'should' |
| darem, 'at least' |
| bekommer, 'worry' |
| lang, 'long' |
| spoggerig, 'fancy' |
| aspoestertjie, 'cinderella' |
| dadelik, 'immediately' |
| Finally let's review the dialogue again, see if you can understand more this time. |
| Daleen, wat dink jy van die rok vir môre se werks funksie? |
| Ek dink regtig jy moet dalk die lang groen rok vat. |
| Jy is reg! Ek kan dalk goue juwele ook dra. |
| Jy moet net iets nou kies, dan sal dit werk! |
| Nee man, ons gaan albei fantasties lyk! |
| Ek weet darem nie, almal gaan so spoggerig lyk! |
| Moet jy nie bekommer nie, jy gaan soos aspoestertjie lyk. |
| Kom, ons moet nou dadelik werk toe gaan! |
| This is the end of the lesson. |
Comments
Hide