Lesson Transcript

Listen to the dialogue with the text on the screen.
Johan, wil jy nie saam met my na tannie Ella se partytjie gaan nie?
Dankie Daleen, maar ek sal dit nie kan maak nie.
Ag asseblief Johan, ek gaan swaarkry sonder jou.
Jy weet ek is baie besig, miskien kan ek 'n plan maak.
By voorbaat dankie, jy gaan my lewe red!
Net omdat ek so 'n oulike nefie is!
Now you'll hear the key vocabulary followed by the English translation.
miskien, 'maybe, might'
plan, 'to plan'
besig, 'busy'
voorbaat, 'advance'
nefie, 'cousin'
tannie, 'aunt'
swaarkry, 'to suffer'
maar, 'but'
oulike, 'cute'
besig, 'busy'
Finally let's review the dialogue again, see if you can understand more this time.
Johan, wil jy nie saam met my na tannie Ella se partytjie gaan nie?
Dankie Daleen, maar ek sal dit nie kan maak nie.
Ag asseblief Johan, ek gaan swaarkry sonder jou.
Jy weet ek is baie besig, miskien kan ek 'n plan maak.
By voorbaat dankie, jy gaan my lewe red!
Net omdat ek so 'n oulike nefie is!
This is the end of the lesson.

Comments

Hide