Dialogue

Vocabulary

Learn New Words FAST with this Lesson’s Vocab Review List

Get this lesson’s key vocab, their translations and pronunciations. Sign up for your Free Lifetime Account Now and get 7 Days of Premium Access including this feature.

Or sign up using Facebook
Already a Member?

Lesson Notes

Unlock In-Depth Explanations & Exclusive Takeaways with Printable Lesson Notes

Unlock Lesson Notes and Transcripts for every single lesson. Sign Up for a Free Lifetime Account and Get 7 Days of Premium Access.

Or sign up using Facebook
Already a Member?

Lesson Transcript

Bartholomeus Dias het Kaappunt die bynaam gegee van "Kaap van Storms" in 1488 omdat dit so verraderlik kon wees.
Die gebied is geneig tot geweldige storms en die oorvloed van skeepswrakke besaai langs die kus is 'n testament van presies hoe gevaarlik Kaappunt is.
Matrose het saans staatgemaak op die ou Kaappunt ligtoring vir navigasie, maar wanneer ook al die mis ingerol het, het die ligtoring hul lewens in gevaar gestel, want hulle kon dit nie sien nie.
Oor die eeue heen is baie skepe verpletter op die rotse, óf omdat hulle nie goed genoeg in die mis kon sien nie, óf omdat die manier waarop die ligtoring geleë was dit maklik gemaak het om die ligging van die land te misgis.
Skepe wat om Kaappunt gekom het na die oostekant, het dikwels te naby verbygekom want hulle kon die ligtoring te vroeg sien.
As gevolg hiervan is die oorspronklike ligtoring buite diens gestel na die 1911 skipbreuk van die Lusitania, as gevolg van sy misleidende plasing.
n Nuwe ligtoring is gebou op 'n laer hoogte.
Bouwerk aan die oorspronklike Kaappunt ligtoring is afgehandel in 1859.
Dit rus op die heel hoogste punt sowat 249 meter bo seespieël en dien nou as 'n gewilde plek vir toeriste en is ook die sentrale moniteringstasie vir al Suid-Afrika se ligtorings.
Vandag is die ou Kaappunt ligtoring 'n ikoon van Suid-Afrika se Kaapse Skiereiland.
Toeriste kan dit bereik deur te ry op die Flying Dutchman kabelspoor, wat die laer ligtoringm geleë 127 meter bo seespieël, verbind met die boonste stasie.

Comments

Hide