Dialogue - Afrikaans

Hide

Vocabulary

Hide
ʼn gekuier carouse
banjo banjo
partytjie soiree
kortstondig ephemeral
baljaar cavort
fees feast
oefening rehearse
voorliefde penchant
nugterheid sobriety
klopse minstrel

Lesson Notes

Hide

Cultural Insights

Did You Know?


 

January 2 is a sort of second New Year's Day in South Africa that's linked to the country's history of slavery. Communities with deep roots in the slave culture often hold large celebrations on the holiday as it was traditionally the only day each year that seventeenth century slaves were allowed to take off and rest. The January 2 holiday is called Tweede Nuwejaar, or "Second New Year," and it is essentially a modern twist on the parties the slaves had in the Cape area at the beginning of every new year.

2 Januarie is ʼn soort van tweede Nuwejaarsdag in Suid Afrika, gekoppel aan die geskiedenis van slawerny in die land. Gemeenskappe met diep wortels in die slawe kultuur hou dikwels groot feesvieringe op hierdie vakansie dag omdat dit tradisioneel die enigste dag van die jaar was wat 17de eeuse slawe toegelaat was om vry te neem en uit te rus. Die vakansie dag op 2 Januarie is bekend as Tweede Nuwejaar, of "Tweede Nuwe Jaar," en dit is eintlik ʼn moderne draai op die partytjies wat die slawe gehou het in die Kaap aan die begin van elke nuwe jaar.

 

Lesson Transcript

Hide
In Suid Afrika is Nuwejaarsdag 'n feesdag, met partytjies oor die hele land.
In Suid Afrika is 1 Januarie 'n publieke vakansiedag, net soos in alle Afrika lande, of hulle nou Nuwejaarsdag vier op daardie dag of nie.
Hierdie vakansie val gedurende die warm somer so baie Suid Afrikaners spandeer die dag buite.
Die land se strande is ʼn gewilde bestemming, veral die Oos en Wes Kaap en die strande van KwaZulu-Natal. Suid-Afrikaners het ʼn voorliefde vir 'n braai op die strand, in die tuin of in die park.
Hotelle en kroeë reel ook enorme partytjies vir hierdie dag.
Kaapstad se Victoria en Alfred Waterfront is gasheer van een van Suid Afrika se grootste Nuwejaarsdag vieringe, daar is musiek, vuurwerke, heerlike maaltye en baie om te doen en te sien.
Vir sommige mense is 'n nugtere Nuwejaarsdag buite die kwessie.
Dikwels gaan hierdie partytjies deur tot die tweede dag van die nuwe jaar. Baie mense woon ook die Kaapse Karnaval op 2 Januarie by ter herdenking aan die 1 dag per jaar wat slawe toegelaat was om 'n dag af te neem.
Deelnemers oefen maande lank aan die liedjies of danse wat hulle sal uitvoer by die karnaval.
Hulle spandeer ook baie tyd aan die voorbereiding van hulle kostuums.
Soms begin die voorbereidings vir die karnaval al so vroeg soos Augustus of selfs Julie.
Klopse speel ook 'n groot rol in die Kaapse Karnaval, met tot 10 000 banjo spelers in die Distrik Ses strate op die pad na Groenpunt Stadium.