Start Learning Afrikaans in the next 30 Seconds with
a Free Lifetime Account

Or sign up using Facebook
Word Image
Words and Phrases to use at the Post Office
20 words
Word Image
Words and Phrases to use at the Post Office
20 words
versekering
(n)
insurance
You versekerings kaart, asseblief.
Your insurance card, please.
posseรซls
(n)
stamp
brief
(n)
letter
Ek hoop jy stuur een van die dae vir my 'n brief.
I hope that you send me the letter soon.
pakket
(n)
package
aangetekende aflewering
(p)
recorded delivery
Opvolg nommer
(p)
tracking number
EMS pos
(p)
EMS mail
Dit is my huis adres.
(s)
My home address is this.
Kan ek 'n aflewering skeduleer?
(s)
Can I schedule a redelivery?
Hoeveel kos die besending?
(s)
How much does the shipment cost?
Kan ek die pakkie verseker?
(s)
Can I have the package insured?
Hoe lank duur die aflewering?
(s)
How long does the delivery take?
Sal die ontvanger my pakkie teen die einde van hierdie week ontvang?
(s)
Will the recipient receive my package by the end of this week?
Sal ek die aflewering kan dophou?
(s)
Will I be able to track the delivery?
Hoe betroubaar is die afleweringsproses?
(s)
How reliable is the delivery process?
Ek wil dit via die eerste klas stuur.
(s)
I would like to send it via first class.
Kan ek dit via EMS stuur?
(s)
Can I send this via EMS?
Ek wil graag verskeie pakkies gelyktydig stuur.
(s)
I would like to send several parcels at once.
Verkoop u enige poskaarte?
(s)
Do you sell any postcards?
Ek wil graag seรซls koop.
(s)
I would like to buy stamps.
0 Comments
Top