Start Learning Afrikaans in the next 30 Seconds with
a Free Lifetime Account

Or sign up using Facebook
Word Image
Useful Phrases for Ordering Food
22 words
Word Image
Useful Phrases for Ordering Food
22 words
Kan ek die spyskaart sien?
(e)
Can I see the menu?
Kan ons apart betaal?
(e)
Can we pay separately?
Het jy enige vegetariese geregte?
(s)
Do you have any vegetarian dishes?
Wat stel jy voor?
(s)
What do you recommend?
Ek sal hierdie een hรช, asseblief.
(s)
I will have this one, please.
Hoe pittig is dit?
(s)
How spicy is it?
Bedien jul enige koue disse?
(s)
Do you serve any cold dishes?
Is daar enige geregte wat ons kon deel?
(s)
Is there any dish we could share?
Watter voorgeregte beveel jy aan?
(s)
What starters do you recommend?
Kan ons 'n bottel wyn saam die ete hรช?
(s)
Can we have a bottle of wine with the meal?
Kan ek 'n glas water hรช, asseblief?
(s)
Can I have a glass of water, please?
Kan ek nog een porsie kry, asseblief?
(s)
Can I get one more serving, please?
Wat is die spesiale disse vir vandag?
(s)
What is the special for today?
Het u enige nageregte?
(s)
Do you have any desserts?
Kan ek die wynlys sien, asseblief?
(s)
Could I see the wine list, please?
Wat is die sop van die dag?
(s)
What is the soup of the day?
Ek is op 'n dieet.
(s)
I am on a diet.
Wat bevat hierdie gereg?
(s)
What does this dish contain?
Ek is allergies vir neute.
(s)
I am allergic to nuts.
Het u 'n glutenvrye gereg?
(s)
Do you have a gluten-free dish?
Het jy 'n Halal-spyskaart?
(s)
Do you have a Halal menu?
Bevat dit vleis?
(s)
Does it contain meat?
0 Comments
Top