Start Learning Afrikaans in the next 30 Seconds with
a Free Lifetime Account

Or sign up using Facebook
Word Image
Trains
26 words
Word Image
Trains
26 words
moltrein
(n)
subway
kaartjie-kantoor
(n)
ticket booth
wagkamer
(n)
waiting room
Die man en vrou wag in die hospitaal se wagkamer.
The man and woman are waiting in the hospital waiting room.
tarief
(n)
fare
kaartjie
(n)
ticket
Hoeveel is die kaartjies?
How much are the tickets?
dirigent
(n)
conductor
Die trein dirigent sal jou help om jou sitplek te kry.
The conductor will help you find your seat.
perron
(n)
platform
Die trein vertrek van perron 5.
The train leaves from the number 5 platform.
trein
(n)
train
gaan werk toe per trein
commute to work by train
tydrooster
(n)
timetable
kyk op die tydrooster
check the timetable
vragvervoer
(n)
freight
eersteklas
(p)
first class
retoer
(n)
roundtrip
retoer kaartjie
roundtrip ticket
kaartjie toonbank
(n)
ticket window
Die kaartjie toonbank is binne in die stasie.
The ticket window is inside the station.
bagasie kontroleer
(n)
luggage check
Daar is 'n bagasie beheer punt aan die spoorlyn vir sommige treine.
There is a luggage check at trackside for some trains.
sneltrein
(n)
express train
sneltrein op die spore
express train on the tracks
kaartjie inspeksie
(p)
ticket inspection
Hou jou kaartjie naby vir kaarjie inspeksie by elke stop.
Keep your ticket handy for a ticket inspection at each stop.
kaartjie hek
(n)
ticket gate
elektronies kaartjie hek
electronic ticket gate
'n hoรซ spoed passasier trein
(p)
bullet train
Die hoรซ spoed passasiers trein is stadig besig om spoed te verloor.
The bullet train is slowly losing speed.
trein nommer
(n)
train number
Maak dubbel seker van die trein nommber voor jy opklim.
Double check the train number before getting on the train.
treinspoor
(n)
train track
Die streinspoor kan 'n gevaarlikke plek wees, so wees versigtig.
The train track can be a dangerous place so be careful.
eetwa
(n)
dining car
Wanneer jul honger word kan die trein dirigent vra waar die eetwa is.
When you get hungry ask the conductor where the dining car is located.
plaaslike trein
(n)
local train
plaaslike trein op die perron
local train at the platform
gestremde sitplek
(n)
handicapped seating
hou vas aan die reling
(p)
hold onto the handrail
'n stoel op te gee
(p)
give up a seat
0 Comments
Top