Start Learning Afrikaans in the next 30 Seconds with
a Free Lifetime Account

Or sign up using Facebook
Word Image
Simple Strategies for Learning Comfortably at Home
21 words
Word Image
Simple Strategies for Learning Comfortably at Home
21 words
Lees sinne hardop die totdat jy dit bemeester.
(s)
Read sentences out loud until you master them.
Neem jou stem op en vergelyk jou uitspraak met moedertaal sprekers.
(s)
Record your voice and compare your pronunciation to native speakers.
Skep woordeskatplakkers en plaas hulle op verskillende voorwerpe by die huis.
(s)
Create vocabulary stickers and put them on various objects at home.
Leer met 'n aanlyn tutor.
(s)
Study with an online tutor.
Hou 'n dagboek in die taal wat jy leer.
(s)
Keep a diary in the language you're learning.
Sรช elke aksie wat jy doen hardop in die taal wat jy leer.
(s)
Say every action you make in the language you're learning out loud.
Skryf die woordeskat en frases wat jy op TV hoor, neer
(s)
Write down the vocabulary and phrases you hear on TV.
Soek die Woord van die Dag op jou foon op.
(s)
Look up the Word of the Day on your phone.
Sing liedjies in die taal wat jy leer.
(s)
Sing songs in the language you're learning.
Integreer die taal wat jy studeer in jou ander stokperdjies in.
(s)
Incorporate your language learning into your other hobbies.
Luister na podcasts in die doeltaal.
(s)
Listen to podcasts in the target language.
Kyk na TV-programme in die taal wat jy leer.
(s)
Watch TV shows in the language you're learning.
Probeer om met moedertaal sprekers te kommunikeer op sosiale netwerke.
(s)
Try to communicate with native speakers on social networks.
Gaan kyk na taaluitruilings aanlyn.
(s)
Check out language exchanges online.
Praat met Siri in die taal wat jy leer.
(s)
Chat with Siri in the language you're learning.
Praat met ander taalleerders aanlyn.
(s)
Speak with other language learners online.
Speel speletjies in die taal wat jy leer.
(s)
Play games in the language you're learning.
Kyk en lees nuus in die taal wat jy leer.
(s)
Watch and read news in the language you're learning.
Verander die taalinstelling op jou foon na die taal wat jy leer.
(s)
Change the language setting on your phone to the language you're learning.
Kry boeke geskryf in die taal wat jy by die huis leer.
(s)
Have books written in the language you're learning at home.
Kies die interessante frases uit tydskrifte wat geskryf is in die taal wat jy leer.
(s)
Pick the interesting phrases from magazines written in the language you're learning.
0 Comments
Top