Start Learning Afrikaans in the next 30 Seconds with
a Free Lifetime Account

Or sign up using Facebook
Word Image
Marriage Proposal Lines in Afrikaans
13 words
Word Image
Marriage Proposal Lines in Afrikaans
13 words
Kom ons spandeer die res van ons lewens saam.
(s)
Letโ€™s spend the rest of our lives together.
Ek wil oud word saam met jou.
(s)
I want to grow old with you.
Ek kan my lewe nie indink sonder dat jy in dit is nie.
(s)
I can't imagine my life without you in it.
Met jou aan my sy is al wat my volledig laat voel.
(s)
Having you by my side is what completes me.
Voor ek jou ontmoet het, het ek nooit besef hoe leeg my lewe was nie.
(s)
Before I met you, I never realized how empty my life was.
Ek weet nou dat ek en jy werklik bedoel is om saam te wees.
(s)
I now know that you and I are truly meant to be together.
Ek wens ek kon jou alles gee, maar ek hoop dat hierdie ring genoeg is.
(s)
I wish I could give you everything, but I hope that this ring is enough.
Sal jy my die gelukkigste man in die wรชreld maak?
(s)
Will you make me the happiest man alive?
Sal jy my die eer doen om my vrou te word?
(s)
Will you do me the honor of becoming my wife?
Ek wil saam jou wees vir ewig.
(s)
I want to be with you forever.
Jy is die een vir wie ek al my hele lewe voor wag.
(s)
You are the one I've been waiting for my whole life.
Ons is bedoel om saam te wees.
(s)
We are meant to be together.
Sal jy met my trou?
(s)
Will you marry me?
0 Comments
Top