Start Learning Afrikaans in the next 30 Seconds with
a Free Lifetime Account

Or sign up using Facebook
Word Image
Hospital Care
25 words
Back To Lists
Word Image
Hospital Care
25 words
View as Slideshow
pyn
(n)
pain
Ek het spier pyn.
I have muscle pain.
verband
(n)
bandage
Kry die verbande.
Get the bandages.
ongevalle-saal
(n)
emergency room
You man is in die ongevalle saal.
Your husband is at the emergency room.
verpleegster
(n)
nurse
vroulike verpleegster.
female nurse
pasient
(n)
patient
Die suster het binne-aarse voeding begin om die patiรซnt vloeistowwe te gee.
The nurse started an intravenous line (IV) to give the patient fluids.
x-straal
(n)
X-ray
bloedtoets
(n)
blood test
Die bloedtoetse het gevind dat die bloed alkohol baie hoog was.
The blood test found his blood alcohol level was very high.
dokter
(n)
doctor
Die dokter eksamineer die voet.
The doctor is examining the foot.
temperatuur
(n)
temperature
wagkamer
(n)
waiting room
Die man en vrou wag in die hospitaal se wagkamer.
The man and woman are waiting in the hospital waiting room.
hospitaal
(n)
hospital
hospitaal gebou
hospital building
koors
(n)
fever
Ek het 'n koors.
I have a fever.
ambulans
(n)
ambulance
dokter se kantoor
(p)
doctor's office
Die dokter se kantoor is naby aan die biblioteek.
The doctor's office is near the library.
termometer
(n)
thermometer
Die nuutste termometer kan temperatuur in die oor of op die voorkop neem.
The newest thermometer can take a temperature in the ear or on the forehead.
Sit gerus asseblief.
(e)
Please have a seat.
Het jy 'n afspraak?
(e)
Do you have an appointment?
Het jy versekering?
(e)
Do you have insurance?
Vul hierdie dokumente in.
(e)
Fill out these documents.
intensiewe sorg
(n)
intensive care
operasie
(n)
surgery
Het ek 'n operasie nodig?
Do I need an operation?
inspuiting
(n)
injection
narkose
(n)
anesthesia
chirurg
(n)
surgeon
ongeduldig
(a)
impatient
0 Comments
Top