Start Learning Afrikaans in the next 30 Seconds with
a Free Lifetime Account

Or sign up using Facebook
Word Image
Hobbies
19 words
Word Image
Hobbies
19 words
visvang
(v)
fish
visvang boot
fishing boat
teken
(v)
draw
Internetdiensverskaffer
(n)
Internet
klavier
(n)
piano
Kan jy klavier speel?
Can you play the piano?
foto
(n)
photo
rockmusiek
(n)
rock music
Ek luister na rockmusiek.
I listen to Rock music.
viool
(n)
violin
Die man en die vrou speel viool.
The man and woman are playing the violin.
trompet
(n)
trumpet
Die trompet is 'n belangrike instrument in Jazz musiek.
The trumpet is a valuable instrument in jazz music.
dans
(v)
dance
Sy verkies meer lewendige danse.
She prefers the more lively dances.
kitaar
(n)
guitar
Jy speel baie goed kitaar.
You play the guitar very well.
kalligrafie
(n)
calligraphy
Chinese kalligrafie.
Chinese calligraphy
neem 'n foto
(p)
take a picture
Kan ek 'n foto neem?
Can I take a picture?
'n lied te sing
(p)
sing a song
Dit vat 'n paar drankies voor ek in publiek kan sing.
It takes a few drinks before I can get up and sing a song in public.
speel 'n musiekinstrument
(n)
play a musical instrument
Ek dink dit is belangrik om 'n musiekinstrument te leer speel terwyl jy grootword.
I think it is important to learn to play a musical instrument while growing up.
versamel seรซls
(p)
collect stamps
Versamel jy seรซls?
Do you collect stamps?
surf die net
(n)
surf the net
Jou wรชreld word groter as jy leer hoe om op die internet te surf.
Your world opens up when learn to surf the net.
skaak te speel
(n)
play chess
speel skaak
play chess
poker te speel
(n)
play poker
Ons speel poker met chips, nie met geld nie.
We play poker with tokens, not with money.
om 'n stokperdjie te geniet
(p)
enjoy a hobby
geniet 'n stokperdjie
enjoy a hobby
0 Comments
Top