Start Learning Afrikaans in the next 30 Seconds with
a Free Lifetime Account

Or sign up using Facebook
Word Image
Food - Fruits and Vegetables
23 words
Word Image
Food - Fruits and Vegetables
23 words
aartappel
(n)
potato
Aardappels is 'n belangrike bron van voedsel energie vir baie mense.
Potatoes are an important source of food energy for many.
wortel
(n)
carrot
Pepers, brokolie, pampoen, lentels, wortels, eierfrugte, en blaarslaai is almal groente.
Peppers, broccoli, zucchini, leeks, carrots, eggplants, and lettuce are all vegetables.
neut
(n)
nut
Die eekoring eet `n neut.
The squirrel is eating a nut.
blaarslaai
(n)
lettuce
Pepers, brokolie, pampoen, lentels, wortels, eierfrugte, en blaarslaai is almal groente.
Peppers, broccoli, zucchini, leeks, carrots, eggplants, and lettuce are all vegetables.
tamatie
(n)
tomato
Tamaties is vrugte.
Tomatoes are fruit.
sampioen
(n)
mushroom
ui
(n)
onion
Daar is vier basiese tipe uie: geel en bruin, wit, rooi, en soet.
There are four basic types of onions: yellow and brown, white, red, and sweet.
raap
(n)
turnip
Die kleiner blare van 'n raap is bitter.
The smaller leaves of turnip greens are the least bitter.
groente
(n)
vegetable
Groente is 'n ryk bron van vitamines en mineraale
Vegetables are a rich source of vitamins and minerals.
grondboontjie
(n)
peanut
Die wasbeer eet grondboontjies in die woud.
The raccoon is eating peanuts in the forest.
spanspek
(n)
melon
pynappel
(n)
pineapple
pomelo
(n)
grapefruit
My ma het altyd 'n halwe pomelo geรซet met ontbyt.
My mother always ate a half grapefruit at breakfast.
waatlemoen
(n)
watermelon
hele waatlemoen en gesneide waatlemoen
whole watermelon and a slice of watermelon
druif
(n)
grape
'n tros rooi druiwe en 'n tros wit druiwe
a bunch of red grapes and a bunch of white grapes
appel
(n)
apple
groen appel
green apple
piesang
(n)
banana
Piesangs is ryk in kalium.
Bananas are rich in potassium.
appelkoos
(n)
apricot
vrug
(n)
fruit
vars vrugte
fresh fruit
soyabone
(n)
soybean
Soyabone groei binne peule.
Soybeans grow inside the pods.
mielies
(n)
corn
kasjoeneut
(n)
cashew nut
Eks mal daaroor om heuning geroosterde en gesoute kasjoeneute te eet.
I love to eat honey roasted and salted cashew nuts.
soetpatat
(n)
sweet potato
0 Comments
Top