Start Learning Afrikaans in the next 30 Seconds with
a Free Lifetime Account

Or sign up using Facebook
Word Image
Common Ways to Say Sorry
16 words
Word Image
Common Ways to Say Sorry
16 words
Ek sal dit nie weer doen nie.
(e)
I won't do it again.
Ek het dit nie bedoel nie.
(e)
I didn't mean that.
Ek is jammer dat ek selfsugtig is.
(s)
Iโ€™m sorry for being selfish.
Ek vra om verskoning dan ek lelik was met jou.
(s)
I apologize for being mean to you.
Ek is jammer.
(s)
I'm sorry.
Ek is jammer.
(s)
I'm sorry.
Ek hoop dat jy my vergewe.
(s)
I hope you forgive me.
Ek neem volle verantwoordelikheid.
(s)
I take full responsibility.
Ek wil graag om verskoning vra.
(s)
I would like to apologize.
Ek sal seker maak om nie hierdie fout weer te maak nie.
(s)
I'll make sure not to make this mistake again.
Ek vra nederig om verskoning.
(s)
I sincerely apologize.
Ek moet dit nie gedoen het nie.
(s)
I shouldn't have done it.
Jammer dat ek jou geld laat terug gegee het.
(s)
Sorry for giving your money back late.
Moet asseblief nie vir my kwaad wees nie.
(s)
Please donโ€™t be mad at me.
Jammer dat ek laat is.
(s)
Sorry Iโ€™m late.
Dit is my skuld.
(n)
It's my fault.
0 Comments
Top