Dialogue

Vocabulary

Learn New Words FAST with this Lesson’s Vocab Review List

Get this lesson’s key vocab, their translations and pronunciations. Sign up for your Free Lifetime Account Now and get 7 Days of Premium Access including this feature.

Or sign up using Facebook
Already a Member?

Lesson Notes

Unlock In-Depth Explanations & Exclusive Takeaways with Printable Lesson Notes

Unlock Lesson Notes and Transcripts for every single lesson. Sign Up for a Free Lifetime Account and Get 7 Days of Premium Access.

Or sign up using Facebook
Already a Member?

Lesson Transcript

The Conservationist is 'n roman wat geskryf is deur Nadine Gordimer.
Deur woorde te gebruik, gee sy wat voel soos 'n geïllustreerde siening van die eeue-lange stryd tussen Suid-Afrikaanse swartes en koloniale blankes.
Sy het die boek geskryf in 1974 toe die apartheidsregeringstelsel nog gesag gehad het oor die land en is bekroon met die Brooker-McConnell Prys en die Nobelprys vir Letterkunde in 1991 vir die boek.
Die hoofkarakter in die boek is Mehring, 'n welaf, blanke uitvoerende beampte wat gewerk het in die yster-mynwese.
Hy het 'n mielie- en beesplaas gekoop wat geleë was buite die stad van Johannesburg vir die doel om 'n plek te hê vir sy voortdurende afsprake met sy minnares.
Dit is reeds vroeg baie duidelik dat hy absoluut niks weet van boerdery of hoe om 'n groot veeplaas te bestuur nie en dit word geheel en al bestuur deur die swart werkers.
Mehring spandeer sy naweke by die bouvallige plaashuis deur sy werkers te monitor, alhoewel dit duidelik is dat hy niks anders is as 'n buitestaander op sy eie eiendom nie.
Die boek begin met hom wat probeer om sy werkers se kinders te berispe; wat speel met 'n paar eiers wat hulle gesteel het van 'n voël, maar hy is nie in staat om dit te doen nie, want hy praat nie hulle taal nie.
Later in die roman is die liggaam van 'n vermoorde swart man ontdek op die plaas, maar die blanke polisiemag voel nie enige aansporing om die moordenaar te vind nie, omdat hy swart is.
Die polisie-sersant beveel dat die man begrawe word in 'n vlak graf, maar later verwoes 'n vloed die plaas en dra die liggaam terug na die oppervlak.
Al ken die werkers nie die man nie, gee hulle hom 'n behoorlike begrafnis in die laaste toneel van die boek.

Comments

Hide