Dialogue

Vocabulary

Learn New Words FAST with this Lesson’s Vocab Review List

Get this lesson’s key vocab, their translations and pronunciations. Sign up for your Free Lifetime Account Now and get 7 Days of Premium Access including this feature.

Or sign up using Facebook
Already a Member?

Lesson Notes

Unlock In-Depth Explanations & Exclusive Takeaways with Printable Lesson Notes

Unlock Lesson Notes and Transcripts for every single lesson. Sign Up for a Free Lifetime Account and Get 7 Days of Premium Access.

Or sign up using Facebook
Already a Member?

Lesson Transcript

Wanneer die meeste mense dink aan Suid-Afrika, dink hulle aan gaan op safari in die Afrika Bosveld en die Tuinroete is een van die gewildste gebiede vir reisigers wat op safari wil gaan.
Die Tuinroete strek al langs Suid-Afrika se suidoostelike kus tussen Mosselbaai en Stormsrivier.
Dit is veral 'n welige en groen pad 'n verskeidenheid van verskillende soorte ekosisteme en habitatte deurkruis, van mere en strandmere tot strande en koraalriwwe.
Daar is tien wildreservate op en af met die pad en elkeen bied sy eie safari ekskursies aan en het sy eie magnetisme.
Byvoorbeeld, die "Sanbona Wildlife Reserve" is geleë in die Klein Karoo en bewaar die ryk kultuur van die San-mense, wat die eerstes was om te woon in die streek.
Sanbona het sommige van die rotskuns wat geskep is deur die San-mense, plus 'n aantal geologiese eienaardighede en 'n baie skaars witleeu-spesie.
Baie ander soorte diere kan gesien word op 'n safari by Sanbona, insluitende renosters, olifante, luiperds, buffels, beide groot en klein wildsbokke, wildebeeste en sebra's.
Kleinwild kan ook gevind word, insluitende jakkalse, aardwolwe, hiënas en rooikatte.
Nog 'm wildreservaat geleë langs die Tuinroete is die Idwala Game Lodge, 'n privaat reservaat wat aangrensend is aan die Lalibela Wildreservaat.
Idwala het oorspronklike uitsigte oor die golwende landskap en bied 'n safari aan wat reisigers neem deur die grasvlakte, Akasia-bos en fynbos.
Idwala is ook die tuiste van die "Groot Vyf" wild.

Comments

Hide